|
|
Issues | Africa | World | Philosophy | Afrikaans | Leisure | General |
| 4 Mei 2004 | E-Mail this page to a friend |
Hierdie was sommer net 'n oefen en leersessie. De Klerk en Brown maak hulle debuut en aangesien Maree se partner ter elfder ure onttrek het, het Loni Strauss ingewillig om uit te help. Sy is ook 'n totale beginner.Die pare is Jaco Strauss & Rein Brune, Deon Louw & Jeandre Pienaar, Jakes de Klerk & Gordon Brown en Gerhard Maree en Loni Strauss (nee Kruger).
Ons het die punte op die gewone Howell duplikaat manier uitgewerk, maar omdat elke bord net 2 keer gespeel is, het ek besluit om ook die punte op 'n gesimuleerde span-basis uit te werk. IMPs word dus bereken saam met die virtuele spanmaats op daardie stadium. M.a.w. N/S op Tafel 1, is automaties saam met E/W op tafel 2. Span kombinasie wissel dus elke rondte van 3 hande.
| A 8 5 3 J 3 2 3 A 9 8 4 2
| |
Q 7 6 A Q 10 7 4 8 7 5 4 Q
|
| 10 K 9 8 5 A J 9 6 10 7 5 3
|
K J 9 4 2 6 K Q 10 2 K J 6 |
![]() G Brown West Pass Pass Pass | ![]() J Strauss North Pass 2 ![]() 2 ![]() 4
| ![]() J de Klerk East Pass Pass Pass All Pass | ![]() R Brune South 1 ![]() 2 ![]() 3 ![]() |
4
by South
| Trick 1. W | Lead A
| 2nd 2
| 3rd 5
| 4th 6 |
Jaco was miskien bietjie braaf. Dit was die eerste hand en niemand was kwesbaar. As Rein nie 'n singleton hart gehad het nie en positief kon antwoord op die 4th suit forcing hart bid kon 3NT dalk net die regte kontrak wees.
![]() G Maree West Pass | ![]() D Louw North Pass 2
| ![]() L Strauss East Pass All Pass | ![]() J Pienaar South 1 ![]() |
2
by South
| Trick 1. W | Lead Q
| 2nd A
| 3rd 3
| 4th J |
Konserwatisme, of moontlik realisme, betaal ook en hier verdien spanne 1 en 3 beide 4 IMPS en Top borde. Jeandre het eenpakkie minder as Rein gevat, maar steeds die botoon gevoer.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 1 | De Klerk-Brown | 4 | 2 |
| 3 | Louw-Pienaar | 4 | 2 |
| 2 | Maree-L Strauss | 0 | 0 |
| 4 | J Strauss-Brune | 0 | 0 |
| K 8 K J 5 3 A 9 J 10 7 5 2
| |
J 6 4 2 9 2 J 10 6 3 9 6 4
|
| A Q 10 9 7 5 4 8 5 4 2 Q 3
|
3 A Q 10 8 7 6 K Q 7 A K 8 |
![]() G Brown West Pass Pass | ![]() J Strauss North 2 ![]() 4
| ![]() J de Klerk East 1 ![]() Pass All Pass | ![]() R Brune South Dbl 3 ![]() |
4
by South
Made 6 NS +680 NS +11 IMP
Trick
1. W
Lead
2
2nd
K
3rd
A
4th
3
![]() G Maree West Pass Pass | ![]() D Louw North 2 ![]() 2 NT | ![]() L Strauss East Pass Pass All Pass | ![]() J Pienaar South 1 NT 2 ![]() |
2 NT by South
| Trick 1. W | Lead 3
| 2nd 9
| 3rd 2
| 4th Q |
Die kans wat Jaco & Rein met hand 1 gevat het was miskien nie so sleg as mens die punteverskil tussen Been en part score in ag neem nie. Hier is die verskilk tussen 4en 2NT 11 IMPs - die tweede grootste swing van die aand.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 2 | Maree-L Strauss | 11 | 2 |
| 4 | J Strauss-Brune | 11 | 2 |
| 1 | De Klerk-Brown | 4 | 2 |
| 3 | Louw-Pienaar | 4 | 2 |
| A 9 3 A Q 10 2 A K 7 5 Q 7
| |
K K J 9 8 5 Q 10 9 8 5 4 2
|
| Q 10 8 4 7 6 4 3 8 4 3 2 3
|
J 7 6 5 2 J 10 9 6 A K J 6 |
![]() G Brown West Pass Pass Pass Pass All Pass | ![]() J Strauss North 1 ![]() 2 ![]() 3 ![]() 4 NT | ![]() J de Klerk East Pass Pass Pass Pass | ![]() R Brune South Pass 1 NT 2 ![]() 4 ![]() 5 ![]() |
5
by North
| Trick 1. E | Lead Q
| 2nd 2 | 3rd K | 4th A |
![]() G Maree West Pass Pass | ![]() D Louw North 1 NT 2 NT | ![]() L Strauss East Pass All Pass | ![]() J Pienaar South Pass 2 ![]() |
2 NT by North
| Trick 1. E | Lead 3
| 2nd K
| 3rd 2
| 4th 7 |
Die Sanlam Club stelsel word hier aangewend met die Club-Diamond Konvensie asook Stayman en Blackwood om uiteindelik 'n been inte vind. Die ander tafel maak ook genoeg vir 'n been maar omdat dit nie geroep is nie, staan hulle nog steeds 6 IMPs af.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 2 | Maree-L Strauss | 17 | 4 |
| 4 | J Strauss-Brune | 17 | 4 |
| 1 | De Klerk-Brown | 4 | 2 |
| 3 | Louw-Pienaar | 4 | 2 |
| K J 5 2 A 9 5 3 A K J 9 3
| |
8 4 Q 4 2 8 7 4 9 8 5 4 2
|
| A Q 9 7 3 K 8 Q 6 5 2 A 3
|
10 6 J 10 7 6 10 K Q J 10 7 6 |
![]() G Brown West Pass Pass | ![]() J Strauss North 1 ![]() 3 NT | ![]() J de Klerk East 1 ![]() All Pass | ![]() R Brune South 2 ![]() |
3 NT by North
| Trick 1. E | Lead 3
| 2nd 6
| 3rd 8
| 4th J |
![]() J Pienaar West Pass All Pass | ![]() G Maree North 1
| ![]() D Louw East 1
| ![]() L Strauss South 2 ![]() |
2
by North
| Trick 1. E | Lead 3
| 2nd 6
| 3rd 8
| 4th J |
Dit is moeilike hande vir N/S om 'n fit te kry, maar Loni het waarskynlik die regte ding gedoen om net weak support te bied. Rein wou graag sy Klawers wys, wat vir Jaco opgewonde oor 3NT gemaak het. Ongelukkig maak sy void en Suid se gebrek aan punte entries baie moeilik. Jaco het deur die Harte toegang probeer kry, maar uiteindelik het al die Klawers water gedrink.Rein: 4H is dalk die beste kontrak hier. Weet nie hoe 'n mens daar gaan uitkom nie..4 'n 4-4 major fit is moeilik om te kry as elkeen 'n verskillende 5 kaart minor suit het. Dit illustreer ook hoekom NT so gevaarlik is as jy 'n void of singleton het - dit maar jou entries moeilik
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 2 | Maree-L Strauss | 24 | 6 |
| 4 | J Strauss-Brune | 17 | 4 |
| 1 | De Klerk-Brown | 11 | 4 |
| 3 | Louw-Pienaar | 4 | 2 |
| 10 7 3 6 5 3 A Q 8 5 A Q 4
| |
K 9 2 A K Q J J 10 9 6 10 8
|
| 6 5 4 4 K 7 3 2 K 7 5 3 2
|
A Q J 8 10 9 8 7 2 4 J 9 6 |
![]() G Brown West 1 NT 2 ![]() 3 NT | ![]() J Strauss North Pass Pass 3 ![]() All Pass | ![]() J de Klerk East Pass 2 ![]() Pass | ![]() R Brune South Pass 2 ![]() Pass |
3 NT by West
| Trick 1. N | Lead 5
| 2nd K
| 3rd 4
| 4th 6 |
![]() J Pienaar West 1 ![]() 3
| ![]() G Maree North Pass Pass All Pass | ![]() D Louw East Pass 2
| ![]() L Strauss South Pass Pass |
3
by West
| Trick 1. N | Lead A
| 2nd 7
| 3rd J
| 4th 8 |
Jeandre het bietjie te sterk oor sy kort Harte gevoel. Uiteindelik kry hy 'n 3kontrak maar sit met 5 Harte tussen hom en partner en 'n 5-3 verdeling teen hom. Met soveel harte uit kon hy ook nie juis op 'n veel beter verdeling gehoop het nie ;-).
Rein: As jy my 2de ronde 2D as 'n uitkomkaart roep gesien het sou hulle waarskynlik 2C gespeel het, wat beter sou gewerk het aangesien die punte PRESIES gelykop was
Jaco: Ja, dis ironies dat my misverstand ons gehelp het. 'n A
lead gevolg deur x
sou nogal nice kon wees teen iets anders as NT
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 2 | Maree-L Strauss | 27 | 8 |
| 1 | De Klerk-Brown | 14 | 6 |
| 4 | J Strauss-Brune | 17 | 4 |
| 3 | Louw-Pienaar | 4 | 2 |
| Q J 6 4 2 K 9 2 10 9 8 7 9
| |
10 9 7 A J 10 6 4 3 Q 7 5 3
|
| A K 5 8 K J 6 4 3 2 A K 6
|
8 3 Q 7 5 A 5 Q J 10 8 4 2 |
![]() G Brown West 2
| ![]() J Strauss North Pass | ![]() J de Klerk East 2 ![]() 3 NT | ![]() R Brune South Pass All Pass |
3 NT by East
| Trick 1. S | Lead 8
| 2nd 3
| 3rd 9
| 4th K |
![]() J Pienaar West 2
| ![]() G Maree North All Pass | ![]() D Louw East 1
| ![]() L Strauss South Pass |
2
by West
| Trick 1. N | Lead 9
| 2nd K
| 3rd 2
| 4th 3 |
Met so 'n lekker hand kan mens verstaan dat Jakes tempted was om vir die been te gaan. Dit was definitief nie 'n maklike hand om te maak nie. Dit is byvoorbeeld bykans onmoontlik om die Harte te establish en weer toegang tot hulle te verkry...Rein: My hand was perfek vir 'n weak 2C opening, maar met 'n roep voor my kon ek dit nie waag nie, want dit sou sterk oorgekom het.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 2 | Maree-L Strauss | 27 | 8 |
| 4 | J Strauss-Brune | 26 | 6 |
| 1 | De Klerk-Brown | 14 | 6 |
| 3 | Louw-Pienaar | 13 | 4 |
| Q 6 2 10 3 7 3 A 9 7 6 4 3
| |
K 5 A K Q J 6 4 Q 9 8 4 J
|
| J 10 4 8 7 5 A J 6 2 K Q 8
|
A 9 8 7 3 9 2 K 10 5 10 5 2 |
![]() L Strauss West 1 ![]() 2
| ![]() J Strauss North Pass All Pass | ![]() G Maree East 2
| ![]() R Brune South Pass Pass |
2
by West
| Trick 1. N | Lead A
| 2nd 8
| 3rd 2
| 4th J |
![]() D Louw West 1
| ![]() J de Klerk North Pass | ![]() J Pienaar East 2
| ![]() G Brown South Pass All Pass |
2
by West
| Trick 1. N | Lead 6
| 2nd 8
| 3rd 10
| 4th J |
Amptelik is hierdie 'n Flat Board, maar beide E/W het baie swak geroep hier, want 4is duidelik aan hier en ook op beide tafels gemaak.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 2 | Maree-L Strauss | 27 | 9 |
| 4 | J Strauss-Brune | 26 | 7 |
| 1 | De Klerk-Brown | 14 | 7 |
| 3 | Louw-Pienaar | 13 | 5 |
| A 10 3 2 Q J 2 10 4 A K 9 4
| |
K Q 7 4 A 6 J 9 7 6 2 5 3
|
| J 9 6 5 K 9 5 K Q 8 3 Q 2
|
8 10 8 7 4 3 A 5 J 10 8 7 6 |
![]() L Strauss West Pass Pass Pass | ![]() J Strauss North 1 NT 2 ![]() 3 NT | ![]() G Maree East Pass Pass All Pass | ![]() R Brune South 2 ![]() 2 NT |
3 NT by North
| Trick 1. E | Lead 2
| 2nd 6
| 3rd 3
| 4th 4 |
![]() D Louw West Pass 2
| ![]() J de Klerk North 1 ![]() All Pass | ![]() J Pienaar East Pass | ![]() G Brown South 2 ![]() |
2
by West
| Trick 1. N | Lead K
| 2nd 2
| 3rd 6
| 4th 3 |
Jaco en Rein het hulle hier in 'n hoek in geroep, maar weggekom daarmee deur net 1 lig te gaan en E/W kon self speel. Rein was moontlik bietjie swak vir Stayman en kon dalk eerder die Harte gewys het. Maar met 5 HCP sou "Pass" seker die beste roep gewees het.Ek kan nie verstaan waarom Gert met die
uitgekom het nie. 'n
lei sou dinge nog warmer vir troefmaker gemaak het.
Rein: Hier het ek sommer k@k geroep - ek moes 2H antwoord, waarna jy sou invite met 3H en ek sou pass.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 2 | Maree-L Strauss | 27 | 9 |
| 4 | J Strauss-Brune | 27 | 9 |
| 1 | De Klerk-Brown | 14 | 7 |
| 3 | Louw-Pienaar | 14 | 7 |
| 10 9 5 4 10 8 6 5 3 10 A 10 3
| |
A 7 2 K 7 4 K 8 7 6 K 7 6
|
| 6 3 A J 9 2 Q 4 3 J 8 4 2
|
K Q J 8 Q A J 9 5 2 Q 9 5 |
![]() L Strauss West 1 NT | ![]() J Strauss North Pass Pass | ![]() G Maree East Pass 2 NT | ![]() R Brune South 1 ![]() All Pass |
2 NT by West
| Trick 1. N | Lead 10
| 2nd 3
| 3rd J
| 4th K |
![]() D Louw West 1 NT 2 NT | ![]() J de Klerk North Pass Pass All Pass | ![]() J Pienaar East Pass 2
| ![]() G Brown South 1 ![]() Pass |
2 NT by West
| Trick 1. N | Lead 3
| 2nd 2
| 3rd Q
| 4th K |
Die kontrak was dieselfde, maar Jaco en Rein het beter verdedig en/of Deon het beter as Loni gespeel.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 32 | 11 |
| 2 | Maree-L Strauss | 27 | 9 |
| 3 | Louw-Pienaar | 19 | 9 |
| 1 | De Klerk-Brown | 14 | 7 |
| 8 7 4 3 2 A 8 7 6 5 3 8 3
| |
A J K Q 10 7 6 Q J 10 9 6 5
|
| Q 10 9 5 2 4 2 A J 10 9 4 2
|
K 6 A J 9 8 5 4 3 K K Q 7 |
![]() L Strauss West 1 NT All Pass | ![]() J Strauss North Pass | ![]() G Maree East Pass 2
| ![]() R Brune South 1 ![]() 3 ![]() |
3
by South
| Trick 1. W | Lead 9
| 2nd 3
| 3rd 2
| 4th K |
![]() G Brown West 1 NT All Pass | ![]() D Louw North Pass | ![]() J de Klerk East Pass 2
| ![]() J Pienaar South 1 ![]() 2 ![]() |
2
by South
| Trick 1. W | Lead J
| 2nd 2
| 3rd 5
| 4th K |
Rein was seker bietjie optimisties om kwesbaar net op sy eie hand tot by 3Jaco: Rein ek glo nie jou roep was so sleg soos wat die verdeling ongelukkig was nie. 2te vorder met 2 bieënde opponente en 'n partner wat nooit iets gesê het nie. Die feit dat die harte 5-1 breek help ook nie juis nie. Jeandre het 2
gespeel en dit actually gemaak. Dalk het hy goed gespeel of dalk het Span 1 swak verdedig. Hoe dit ook al sy, Spanne 2 en 3 kry hier 'n 9 IMP swing.
Rein: Absoluut: Ek moes by 1H gebly het - as die hand dan sterk genoeg vir 2H was met stilte van jou moes ek tog 1C geroep het.
sou seker die meer korrekte roep wees, maar jy wou graag jou maksimum 16 HCP met 7
wys. Dit is darem ook nie aldag dat jy 'n 5-1 troefverdeling kry met partner void nie! En dan sit W nog na jou met KQT! Ek dink nie ons moet dat sulke uitsondelike verdelings ons te veel van stryk af bring nie.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 2 | Maree-L Strauss | 36 | 11 |
| 4 | J Strauss-Brune | 32 | 11 |
| 3 | Louw-Pienaar | 28 | 11 |
| 1 | De Klerk-Brown | 14 | 7 |
| A Q 10 6 5 Q 6 3 A Q 10 9 6
| |
2 A 9 5 4 2 8 5 A K 8 7 4
|
| 4 J 10 8 7 K 10 9 7 6 3 2 5
|
K J 9 8 7 3 K J 4 Q J 3 2 |
![]() L Strauss West Pass | ![]() J Strauss North 4
| ![]() G Maree East All Pass | ![]() R Brune South 2 ![]() |
4
by South
| Trick 1. W | Lead 2
| 2nd 3
| 3rd J
| 4th K |
![]() G Brown West Pass All Pass | ![]() D Louw North 2
| ![]() J de Klerk East Pass | ![]() J Pienaar South 1 ![]() 3 ![]() |
3
by South
| Trick 1. W | Lead 4
| 2nd 6
| 3rd 5
| 4th J |
Dit het Jaco en Rein nie lank gevat om die been hier te roep en maak nie. Jeandre en Deon het nie die been geroep nie, maar in elk geval net 3 pakkies geneem, so hulle roepery was nie juis van die merk af nie. Dit geen Spanne 1 en 4 beide 7 IMPs.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 39 | 13 |
| 2 | Maree-L Strauss | 36 | 11 |
| 3 | Louw-Pienaar | 28 | 11 |
| 1 | De Klerk-Brown | 21 | 9 |
| J 7 6 3 2 A 4 2 K 3 A K 10
| |
Q 10 8 5 4 K J 10 4 Q 9 4 2
|
| K Q 7 5 A J 9 7 6 J 7 6 5
|
A 9 10 9 8 6 3 Q 8 5 2 8 3 |
![]() L Strauss West 2 ![]() Pass | ![]() J Strauss North 2 NT 4
| ![]() G Maree East Pass All Pass | ![]() R Brune South 3 ![]() |
4
by South
| Trick 1. W | Lead 2
| 2nd K
| 3rd 5
| 4th 3 |
![]() G Brown West Pass All Pass | ![]() D Louw North 1
| ![]() J de Klerk East Pass | ![]() J Pienaar South 2 ![]() |
2
by North
| Trick 1. E | Lead 7
| 2nd 2
| 3rd 4
| 4th K |
N/S was weer kwesbaar, so Jaco moes dalk twee keer dink om na 4 te gaan. Hy weet klaar hy en Wes het dieen W behoort punte ook te hê. Miskien moet Span 4 weer bietjie gesels oor 1 en 2NT bids asook die punte wat beloof word met die responses.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 39 | 14 |
| 2 | Maree-L Strauss | 36 | 12 |
| 3 | Louw-Pienaar | 28 | 12 |
| 1 | De Klerk-Brown | 21 | 10 |
Board 13:1
| J 6 2 A 8 7 4 6 K 10 7 5 4
| |
Q 10 9 8 Q J 9 2 9 4 2 8 3
|
| A K 7 5 6 K J 8 3 A 9 6 2
|
| Both Vul | 4 3 K 10 5 3 A Q 10 7 5 Q J |
J Strauss & Brune - 4 (N/S) vs Pienaar & Louw - 3 (W/E)
2 
J Pienaar
West
2

J Strauss
North
Pass
All Pass

D Louw
East
1

R Brune
South
Pass
by East
Down 1 NS +100 EW +3 IMP
Trick
1. S
Lead
Q
2nd
3
3rd
4
4th
A
![]() J de Klerk West 2
| ![]() G Maree North Pass Pass | ![]() G Brown East 1 NT 2 NT | ![]() L Strauss South Pass All Pass |
2 NT by East
| Trick 1. S | Lead 5
| 2nd 9
| 3rd 6
| 4th 3 |
Goeie verdediging kan ook IMPs beteken
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 39 | 14 |
| 2 | Maree-L Strauss | 39 | 14 |
| 3 | Louw-Pienaar | 31 | 14 |
| 1 | De Klerk-Brown | 21 | 10 |
| K Q 7 3 K 10 9 2 Q J 8 6 3
| |
A J 10 9 7 10 6 A Q J 4 K 7
|
| 8 6 5 2 A K J 8 5 4 5 5 2
|
Q 4 3 9 2 8 7 6 3 A 10 9 4 |
![]() J Pienaar West 1 ![]() 3
| ![]() J Strauss North Pass All Pass | ![]() D Louw East Pass 2
| ![]() R Brune South Pass Pass |
3
by West
| Trick 1. N | Lead K
| 2nd 3
| 3rd 2
| 4th A |
![]() J de Klerk West 1 ![]() 3
| ![]() G Maree North Pass All Pass | ![]() G Brown East Pass 2
| ![]() L Strauss South Pass Pass |
3
by West
| Trick 1. N | Lead 2
| 2nd 5
| 3rd 8
| 4th J |
Hierdie keer gaan die IMPs vir verdediging na die ander spanne.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 41 | 16 |
| 2 | Maree-L Strauss | 39 | 14 |
| 3 | Louw-Pienaar | 31 | 14 |
| 1 | De Klerk-Brown | 23 | 12 |
Board 15:1
| J 4 8 2 Q 9 8 4 2 9 7 6 5
| |
K 8 7 6 5 K J 10 6 5 10 4 2
|
| Q A K Q J 9 5 3 A K J 8 3
|
| N-S Vul | A 10 9 3 2 10 7 6 4 A 7 3 Q |
![]() J Pienaar West Pass 2
| ![]() J Strauss North Pass Pass | ![]() D Louw East 1 ![]() 2
| ![]() R Brune South Pass Pass All Pass |
2
by East
| Trick 1. S | Lead Q
| 2nd 2
| 3rd 5
| 4th K |
![]() J de Klerk West Pass 2
| ![]() G Maree North Pass Pass | ![]() G Brown East 1 ![]() 2
| ![]() L Strauss South Pass 1 ![]() All Pass |
2
by East
| Trick 1. S | Lead Q
| 2nd 2
| 3rd J
| 4th K |
Deon vat twee pakkies meer as Gordon wat uiteindelik 2 IMPs beteken. Dalk was Loni en Gerhard se verdediging ook beter as Jaco en Rein s'n
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 41 | 16 |
| 2 | Maree-L Strauss | 41 | 16 |
| 3 | Louw-Pienaar | 33 | 16 |
| 1 | De Klerk-Brown | 23 | 12 |
Board 16:1
| Q J 8 A 9 6 5 10 5 4 6 5 4
| |
A 10 6 4 3 K 3 Q J 9 A K 7
|
| 5 Q J 4 7 6 3 2 J 10 9 8 2
|
| E-W Vul | K 9 7 2 10 8 7 2 A K 8 Q 3 |
![]() J Pienaar West 1
| ![]() J Strauss North All Pass | ![]() D Louw East | ![]() R Brune South |
1
by West
| Trick 1. N | Lead 5
| 2nd 4
| 3rd 10
| 4th K |
![]() L Strauss West 1 NT | ![]() J de Klerk North All Pass | ![]() G Maree East | ![]() G Brown South |
1 NT by West
| Trick 1. N | Lead A
| 2nd 4
| 3rd 2
| 4th 3 |
Daar was niks fout met Jeandre se roep nie. Hy was redelik ongelukkig om 1 af te speel of dalk het Jaco en Rein goed verdedig. Die feit dat Loni 1NT op die ander tafel vir E/W gemaak het score Spanne 2 en 4 beide 5 IMPs.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 46 | 18 |
| 2 | Maree-L Strauss | 46 | 18 |
| 3 | Louw-Pienaar | 33 | 16 |
| 1 | De Klerk-Brown | 23 | 12 |
Board 17:1
| A 2 A 10 6 A J 10 7 A 6 5 4
| |
K J 9 8 6 5 8 6 5 4 3 2 3
|
| Q 7 4 3 Q J 9 5 K Q J 10 2
|
| None Vul | 10 K 7 4 3 2 K Q 9 8 9 8 7 |
![]() J Pienaar West Pass Pass | ![]() J Strauss North 1 NT 3 NT Rdbl | ![]() D Louw East Pass Dbl All Pass | ![]() R Brune South 2 ![]() Pass |
3 NT** by North
| Trick 1. E | Lead Q
| 2nd 7
| 3rd 3
| 4th 4 |
![]() L Strauss West | ![]() J de Klerk North 1 NT | ![]() G Maree East All Pass | ![]() G Brown South |
1 NT by North
| Trick 1. E | Lead 10
| 2nd 7
| 3rd 3
| 4th 4 |
Deon se doeblering was seker 'n bietjie optimisties - en so ook Jaco se redoubling. Na die applous bedaar het was dit die grootste swing van die aand en E/W op Tafel 2 pluk saam die vrugte.
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 58 | 20 |
| 2 | Maree-L Strauss | 58 | 20 |
| 3 | Louw-Pienaar | 33 | 16 |
| 1 | De Klerk-Brown | 23 | 12 |
Board 18:1
| 9 Q 9 8 6 4 2 A K 8 4 9 6
| |
A K Q 10 5 K 10 5 7 A K 10 7
|
| J 8 6 4 A Q J 10 5 3 2 3 2
|
| N-S Vul | 7 3 2 J 7 3 9 6 Q J 8 5 4 |
![]() J Pienaar West 2 ![]() 3
| ![]() J Strauss North Pass 4
| ![]() D Louw East Pass 3 ![]() All Pass | ![]() R Brune South Pass Pass |
4
by North
| Trick 1. E | Lead 2
| 2nd 4
| 3rd A
| 4th 6 |
![]() L Strauss West 1 ![]() 3
| ![]() J de Klerk North Pass Pass | ![]() G Maree East Pass 2 ![]() 4
| ![]() G Brown South Pass Pass All Pass |
4
by West
| Trick 1. N | Lead 6
| 2nd A
| 3rd 3
| 4th 5 |
Hier het slim bietjie sy baas gevang. Jaco wou vir Rein 'n tip gee omuit te kom, ten spyte van E se
roep. Ongelukkig vir Jaco word hy toe in die onmaakbare kontrak gelaat. Hy was van plan om
toe te gaan indien hy doebleer word, maar dit het nooit gebeur nie. 'n Geluk was dat 4
aan was en omdat E/W op die ander tafel dit behaal het was die swing darem nie te groot nie.
Rein: Ja, 4 vlak is 'n bietjie hoog om te hint vir uitkomkaare
| Nr | Paar | IMPs | Howell |
| 4 | J Strauss-Brune | 58 | 20 |
| 2 | Maree-L Strauss | 58 | 20 |
| 3 | Louw-Pienaar | 35 | 18 |
| 1 | De Klerk-Brown | 25 | 14 |
| Previous Article | Die Sanlam Klub brugstelsel |
| Next Article | Glossary of Terms from BeginnersBridge.com |
| HOME | Top | Back | E-Mail Page | E-Mail us | Guestbook | |