|
|
Issues | Africa | World | Philosophy | Afrikaans | Leisure | General |
| 24 April 2004 | E-Mail this page to a friend |
Die uitslag van die tweede wedstryd tussen Helderberg en Blaauwberg. Jaco Strauss & Rein Brune saam met Deon Louw & Jeandre Pienaar (Helderberg) teen Rudi Schipper & Christa le Roux saam met Ryan Kröger & Leon Schipper/Steven Burgess (Blaauwberg). Die meeste hande in die hierdie wedstryd is neergeskryf, maar 'n paar het verlore gegaan in 'n poging om tyd te spaar.Ryan Kröger het vandag vir Blaauwberg gespeel nadat hy verlede keer vir Helderberg uitgehelp het. Na vandag is dit 1-1 vir die 2 spanne met Ryan die enigste wat beide kere in die wenspan was!
| K 6 A J 6 A 4 2 Q 10 7 6 4
| |
10 8 5 4 10 4 K 8 5 3 A K 5
|
| A Q J K Q 9 8 5 3 2 10 9 6
|
| None Vul | 9 7 3 2 7 Q J 7 J 9 8 3 2 |
![]() R Kröger West 2 NT Pass | ![]() J Strauss North 2 ![]() Pass Pass | ![]() L Schipper East 2 ![]() 3 ![]() 4
| ![]() R Brune South Pass 4 ![]() All Pass |
4
by East
Lead
J
Made 4 EW +420 EW +6 IMP
Rein kon dalk sydalk suksesvol aangewend het deur dadelik 5
te gaan na E se 2
aangesien niemand kwesbaar was nie en selfs een lig gedoebleer, maar 100 punte sou wees. Soos dit uitgewerk het, het die 4
roep moontlik vir E/W in die been (en 6 IMPs) help druk...
by EastHelderberg 0 Blaauwberg 6
| Q 8 4 2 A J 9 3 2 Q 5 8 5
| |
K J 3 Q 8 4 A J 10 7 K 10 6
|
| 10 9 7 K 7 K 8 6 A Q J 7 4
|
A 6 5 10 6 5 9 4 3 2 9 3 2 |
![]() R Kröger West 2 NT | ![]() J Strauss North Pass | ![]() L Schipper East 1 ![]() 3
| ![]() R Brune South Pass All Pass |
3
by East
Lead 5
Made 5 EW +150 EW +1 IMP
by EastDit is moeilik om te sien hoe E in 'n 2Helderberg 0 Blaauwberg 7kontrak eindig. Indien Blaauwberg E/W 'n 5
of 3 NT kontrak geroep het kon dit Helderberg duur te staan gekom het. 'n 3NT kontrak hier deur E/W sou aan die ander kant bie punte vir die Helderberg beteken het. 3NT blyk die beste kontrak te wees hier
| J 5 6 5 2 A J 9 6 K Q 8 4
| |
A 10 7 6 Q 8 3 10 5 3 J 7 3
|
| K 3 2 A 7 Q 8 7 4 A 9 6 5
|
Q 9 8 4 K J 10 9 4 K 2 10 2 |
![]() R Kröger West 2
| ![]() J Strauss North All Pass | ![]() L Schipper East 1
| ![]() R Brune South Pass |
2
by East
Lead 9 
Down 2 NS +200 NS +7 IMP
by SouthDit lyk asof Rudi bietjie braaf was. N/S was egter nie kwesbaar nie, so dit was eerder ironies genoeg die kort club opening van Leon wat Blaawberg so duur te stan gekom het.Helderberg 7 Blaauwberg 7
| A 8 6 2 10 9 6 K 8 4 Q 9 3
| |
J 10 7 4 3 5 4 9 6 A K 8 7
|
| 9 A Q 8 7 3 Q J 3 2 10 6 5
|
K Q 5 K J 2 A 10 7 5 J 4 2 |
![]() R Kröger West Pass Pass | ![]() J Strauss North Pass 2 NT | ![]() L Schipper East Pass All Pass | ![]() R Brune South 1 NT |
2 NT by South
Lead 7 
Made 2 NS +120 EW +5 IMP
by EastJeandre was te swak om te open, veral terwyl hy kwebaar was. Sy bravado het Helderberg 5 IMPS gekos
Helderberg 7 Blaauwberg 12
| K Q 2 A K 6 K Q 5 4 2 5 3
| |
J 10 5 Q 10 A 10 9 K Q 9 6 4
|
| A 8 6 3 8 4 3 8 6 3 A J 7
|
9 7 4 J 9 7 5 2 J 7 10 8 2 |
![]() R Kröger West 2 ![]() | ![]() J Strauss North 1 ![]() All Pass | ![]() S Burgess East 1
| ![]() R Brune South Pass |
2
by East
Lead J
Down 2 NS +100 NS +0 IMP
Steven was heeltemal te swak vir sy roep, maar ongedoebleer en nie kwesbaar nie, kom hy weg daarmee deur net 2 af te gaan
by NorthHelderberg 7 Blaauwberg 12
| Q 10 9 8 7 5 4 3 6 10 4 7 4
| |
K J 8 5 4 3 9 7 3 Q J 6 5
|
| A Q J 10 9 7 J 8 6 2 A 10 9
|
6 2 A K 2 A K Q 5 K 8 3 2 |
![]() R Kröger West Pass | ![]() J Strauss North 4
| ![]() S Burgess East 1 ![]() All Pass | ![]() R Brune South 1 NT |
4
by North
Lead 9
Made 5 NS +450 NS +0 IMP
Helderberg 7 Blaauwberg 12
| Q 8 5 Q 8 7 6 2 9 8 Q 7 5
| |
A K 2 10 3 Q J 10 3 2 K 9 6
|
| 9 6 A K 5 A K 6 5 4 8 4 2
|
J 10 7 4 3 J 9 4 7 A J 10 3 |
![]() R Kröger West 1 ![]() 4
| ![]() J Strauss North Pass All Pass | ![]() S Burgess East 3
| ![]() R Brune South Pass Pass |
4
by West
Lead 6
Made 5 EW +150 NS +0 IMP
by EastMiskien is die scorecard verkeerd, want anders is dit nie duidelik hoe Oos die eerste kon wees omHelderberg 7 Blaauwberg 12te toep nie
| J 9 A Q 7 6 5 4 A 5 3 K J
| |
10 5 K J 10 6 4 2 Q 9 6 5 4
|
| A Q 8 2 J 3 9 8 7 8 7 3 2
|
K 7 6 4 3 10 9 8 2 K Q A 10 |
![]() R Kröger West Pass Pass All Pass | ![]() J Strauss North 1 ![]() 2 NT | ![]() S Burgess East Pass Pass | ![]() R Brune South 1 ![]() 4 ![]() |
4
by North
Lead 8
Made 6 NS +480 NS +6 IMP
by NorthAlhoewel 4Helderberg 13 Blaauwberg 12+2 behaal is, glo ek dit was reg om nie die kleinkap te roep nie aangesien die K
bv net sowel Oos kon gesit het. N/S het ook in elk geval 'maar' 28 HCP tussen die 2. Op beide tafels is 12
pakkies geneem, maar die feit dat slegs Helderberg 'n been geroep het gee hulle 'n 6 IMP swaai en die voorsprong vir die eerste keer.
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar dit lyk asof 3NT vir N/S die regte kontrak was.
by NorthDie hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar Rudi en Christa se onvervulde hart kontrak het 'n groot swaai vir die Helderberg verseker
Helderberg 24 Blaauwberg 12
by EastDie hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar dit lyk asof Jaco en Rein baie goed verdedig het. 'n Ander hand was egter op die tafel wat ook 'n reuse verskil kon maak.
by WestDie hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar dit lyk asof Deon 'n ongelooflike hand gespeel het. Dit is jammer die been was nie nog geroep ook nie. As mens na die ander tafel kyk was dit egter dalk wel moontlik om dieHelderberg 31 Blaauwberg 12kontrak te laat sneuwel. 'n Ander hand was egter op die tafel wat ook 'n reuse verskil kon maak.
by West
by EastDie hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar dit lyk asof Deon en Jeandre heeltemal te laag gebie het synde dat 'n been blykbaar in 2 verkillende kleure aan was.
Helderberg 31 Blaauwberg 17
| A Q J 9 4 8 6 2 7 9 7 6 3
| |
K 6 5 2 A J 10 3 9 8 6 K 10
|
| 10 8 7 3 K Q 5 A K J 4 J 4
|
9 7 4 Q 10 5 3 2 A Q 8 5 2 |
by East
Dit is vir my snaaks hoe beide tafels in 'n 3kontrak geëindig het. Ek en my partner sou waarskynlik 1NT, 2NT en daarna dalk 3NT gebie het, want ons is nie kwesbaar nie. 1NT, 2
, 2
, 3
is seker ook 'n (ongelukkige) moontlikheid. As N sou dubbel kon 3 NT altyd oorweeg word. 3 NT is haalbaar. 'n
uitkomkaart veroorsaak dat 3
1
en 4
pakkies redelik maklik is. As die K
of 10
geneem kan word is die been en baie IMPS gemaak.
by East
Oos het maar 4Helderberg 31 Blaauwberg 17, tog het beide tafels in 3
kontrakte geëindig. 2NT of 3 NT sou beter wees en 3
meer logies, al sou dit nie noodwendig 'n gunstiger uitslag beteken het nie.
by West
by EastHelderberg 31 Blaauwberg 20
by SouthDie hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Ons het moontlik 1te hoog geëindig omdat ons 'n sterk 1
speel en as sulks 'n 'normale'
op die 2 vlak moet oopmaak. In hierdie geval het die 1 af ons goed testaan gekom, want dit lyk asof 3
E/W aan was.
by EastDie hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Deon en Jeandre is duidelik gek oor- dit is derde keer in 'n ry dat Jeandre 3
speel - en hierdie kontrak was die eerste suksesvolle een - 'n goeie een vir die Helderberg om te maak.
Helderberg 33 Blaauwberg 20
by NorthDie hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Dit lyk asof Jaco en Rein in die verkeerde kontrak opgeëindig het.
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Rudi en Christa se been terwyl kwesbaar besorg Blaauwberg 10 IMPs
Helderberg 33 Blaauwberg 30
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Ryan het baie goed gespeel om sy 10 pakkies in NT te vat, 1 meer as Deon in Kamer 2. Onglukkig vir Ryan en Steven het hulle egter nie die been geroep nie. Die gevolg 'n 9 IMPs swaai na die Helderberg.
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Deon het een pakkie minder as sy teenstaanders gemaak, maar omdat hy en Jeandre die been geroep en maak het, is dit die 4de grootste swing van die dag
Helderberg 42 Blaauwberg 30
| A K J Q 7 5 4 3 9 5 4 6 4
| |
9 J 9 6 A 10 8 J 10 8 5 3 2
|
| 5 A K 2 Q 7 6 3 2 A K Q 7
|
Q 10 8 7 6 4 3 2 10 8 K J 9 |
![]() C le Roux West Pass | ![]() J Strauss North Pass 4
| ![]() R Schipper East 1 ![]() All Pass | ![]() R Brune South 3 ![]() |
4
by South
Lead 8
Jaco het besef dat 'n pre-emptive roep eintlik onveranderd gelaat moet word, maar besluit dat 'n 4roep die moeite werd was teen die agtergrond van sy sterk
kleur, 10 HCP en die feit dat hulle nie kwesbaar was nie. As hy egter by die konvensie gebly het sou Helderberg 4 IMPs meer gekry het.
* by South
Ek weet nie hoe Ryan en Steven in 6
geëindig het nie. Deon en Jeandre het die regte ding gedoen om te doebleer.
Helderberg 48 Blaauwberg 30
| A J 7 6 3 Q 3 Q 6 J 8 6 4
| |
9 4 9 4 A J 9 8 4 2 Q 5 2
|
| Q 5 2 A K J 8 7 6 2 10 K 3
|
K 10 8 10 5 K 7 5 3 A 10 9 7 |
by East
by East
Helderberg 48 Blaauwberg 30
| A J 8 3 K 10 9 2 Q 10 Q 9 2
| |
Q 10 9 7 6 A K J 6 4 3 8 4
|
| K 6 5 2 Q 8 5 4 3 9 7 J 6
|
4 A J 7 8 5 2 A K 10 7 5 3 |
by South
Ek is nie seker hoe die bod verloop het nie. Moontlik 2, 2NT, 4
All Pass; of 2
, 2NT, 3
, 4
All Pass. Een van ons 2 sou nie die uitnodiging aanvaar nie. Dit is altyd moeilik om in 5
te eindig.
by West
Helderberg 48 Blaauwberg 34
| 9 2 10 5 Q 7 4 2 A J 9 4 3
| |
K J 4 A K Q 3 J 10 9 8 10 2
|
| A 5 3 9 7 2 A K 5 K Q 7 6
|
Q 10 8 7 6 J 8 6 4 6 3 8 5 |
by East
Ek weet nie hoe troefmaker in 4beland het nie. 3NT lyk na die regte kontrak.
by West
Ek weet nie hoe troefmaker in 3beland het nie. 3NT lyk na die regte kontrak alhoewel Deon 'n 4
kontrak uit hierdie 3-3
van hom gewring het!
Helderberg 55 Blaauwberg 34
| 7 2 7 6 4 Q 5 3 A J 10 4 2
| |
A 4 3 9 8 K J 7 2 Q 9 6 5
|
| K 10 9 8 6 5 Q 10 5 A 10 6 7
|
Q J A K J 3 2 9 8 4 K 8 3 |
![]() C le Roux West Pass | ![]() J Strauss North Pass 2
| ![]() R Schipper East Pass All Pass | ![]() R Brune South 1 ![]() |
2
by South
Lead 3
Made 4 NS +170 NS +2 IMP
Jaco en Rein het moontlik te laag geroep, maar met 7 HCP dwing die konvensie N om swak ondersteunng te lewer. Op die ander tafel is 2H gemaak sonder overtricks. Rein het seker maar net 'n uitstekende spel gelewer om 2 IMPs vir Helderberg te help kry.
by SouthOp die ander tafel het Rein 4gemaak, so hier het Deon en Jeandre oënskynlik goed verdedig.
Helderberg 57 Blaauwberg 34
| 7 2 10 7 2 10 9 8 5 3 K J 6
| |
A K 10 6 4 A Q 9 7 A 10 3 2
|
| Q 8 5 K 8 6 5 3 A 6 4 2 5
|
J 9 3 J 4 K Q J Q 9 8 7 4 |
by West
Blaauwberg verdien hier een van die grootste swaaie van die middag en dit ironies genoeg op 'n hand waar hulle te min geroep het. Selfs 'n Groot Kap is hier aan. Maar met die gebrekkige punte in E/W (26 HCP) sal mens hulle verskoon om by die been te gehou het.
by WestHierdie eienaanrdige 3roep het Helderberg baie duur te staan gekom. Hoe Deon kon besluit op
bo
gaan die verstand te bowe. Wonder of Oom Jack dalk weet hoekom ;-)
Helderberg 57 Blaauwberg 45
| 3 K 7 4 3 2 10 9 8 4 K 5 2
| |
K 8 6 5 A Q J 10 Q 3 A 8 7
|
| 10 9 4 8 6 5 A K 7 5 Q 9 6
|
A Q J 7 2 9 J 6 2 J 10 4 3 |

Jaco en Rein doebleer nie sommer nie. 3NT is reeds 'n been so 'n doeblering van 'n kwesbare N/S sou dalk nie 'n slegte idee gewees het nie. 'n Gebrek aan doeblering is deels verantwoordelik vir wat ons hier 7 IMPs gekos het.
* by WestDeon en Jeandre was eintlik ongelukkig om op die 2-vlak in 'n doeblering van Skoppens vas te loop. Suid (Steven?) kan bly wees sy partner het dit vir 'n penalty double aangesien en nie 'n take-out double nie. Deon sal hierdeur ook dalk sien wat die gevaar van 4-krt openings is. Hier is die uitstaande troewe nog 5-1 verdeel. Dit kon 6-0 gewees het en jy het nie juis 'n plek om heen te hardloop nie.
Helderberg 57 Blaauwberg 52
Board 24:1
| Q 8 4 3 K 6 3 J 8 7 2 8 4
| |
J 10 7 Q 10 4 2 9 6 4 7 6 2
|
| A 5 2 J 8 5 K Q 5 A 10 5 3
|
| West Dlr None Vul | K 9 6 A 9 7 A 10 3 K Q J 9 |

3NT blyk haalbaar te wees, maar dit sal nie maklik wees om daarby uit te kom nie. Rein kon aflei dat ons so 23-25 pte tussen ons het en aangesien ons nie kwesbaar was nie, kon mens dalk die been probeer kry het. Ons teenstanders het die kans gevat en alhoewel hulle net soveel pakkies soos ons gekry het is hulle s'n 6 IMPs meer werd!
Kröger en Stephen het in die regte kontrak beland en daar was nie veel salf aan te smeer vir Deon en Jeandre nie. Blaauwberg wen met 1 punt.Helderberg 57 Blaauwberg 58
Last 25 Visitor Comments
Name Subject Date l.kroger lkroger_at_home.nl General Comment 8/24/2005 heel veel succes namens tante anemarie en leo kroger holland
Previous Article Die Sanlam Klub brugstelsel Next Article Glossary of Terms from BeginnersBridge.com
HOME Top Back E-Mail Page E-Mail us Guestbook