ISSUES AFRICA WORLD PHILOSOPHY AFRIKAANS LEISURE GENERAL

Helderberg vs Blaauwberg II

West Beach, Blaauwberg

Jaco Strauss
24 April 2004 E-Mail this page to a friend


Die uitslag van die tweede wedstryd tussen Helderberg en Blaauwberg. Jaco Strauss & Rein Brune saam met Deon Louw & Jeandre Pienaar (Helderberg) teen Rudi Schipper & Christa le Roux saam met Ryan Kröger & Leon Schipper/Steven Burgess (Blaauwberg). Die meeste hande in die hierdie wedstryd is neergeskryf, maar 'n paar het verlore gegaan in 'n poging om tyd te spaar.

Ryan Kröger het vandag vir Blaauwberg gespeel nadat hy verlede keer vir Helderberg uitgehelp het. Na vandag is dit 1-1 vir die 2 spanne met Ryan die enigste wat beide kere in die wenspan was!


Board 1

Dealer North
None Vulnerable


S K 6
H A J 6
D A 4 2
C Q 10 7 6 4
S 10 8 5 4
H 10 4
D K 8 5 3
C A K 5
[W - E] S A Q J
H K Q 9 8 5 3 2
D 10 9 6
C
None Vul S 9 7 3 2
H 7
D Q J 7
C J 9 8 3 2

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & L Schipper (W/E)

R Kröger
West

2 NT
Pass

J Strauss
North
2 C
Pass
Pass

L Schipper
East
2 H
3 H
4 H

R Brune
South
Pass
4 C
All Pass

4 H by East
Lead C J
Made 4 — EW +420 — EW +6 IMP

Rein kon dalk sy C dalk suksesvol aangewend het deur dadelik 5 C te gaan na E se 2 H aangesien niemand kwesbaar was nie en selfs een lig gedoebleer, maar 100 punte sou wees. Soos dit uitgewerk het, het die 4 C roep moontlik vir E/W in die been (en 6 IMPs) help druk...

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 H by East
Made 4 — EW +170 — NS +6 IMP

Helderberg 0 Blaauwberg 6


Board 2

Dealer East
N/S Vulnerable


S Q 8 4 2
H A J 9 3 2
D Q 5
C 8 5
S K J 3
H Q 8 4
D A J 10 7
C K 10 6
[W - E] S 10 9 7
H K 7
D K 8 6
C A Q J 7 4
S A 6 5
H 10 6 5
D 9 4 3 2
C 9 3 2

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & L Schipper (W/E)

R Kröger
West

2 NT

J Strauss
North

Pass

L Schipper
East
1 C
3 C

R Brune
South
Pass
All Pass

3 C by East
Lead 5S
Made 5 — EW +150 — EW +1 IMP

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
2 S by East
Made 2 — EW +110 — NS +1 IMP
Dit is moeilik om te sien hoe E in 'n 2 S kontrak eindig. Indien Blaauwberg E/W 'n 5 C of 3 NT kontrak geroep het kon dit Helderberg duur te staan gekom het. 'n 3NT kontrak hier deur E/W sou aan die ander kant bie punte vir die Helderberg beteken het. 3NT blyk die beste kontrak te wees hier
Helderberg 0 Blaauwberg 7


Board 3

Dealer South
E/W Vulnerable


S J 5
H 6 5 2
D A J 9 6
C K Q 8 4
S A 10 7 6
H Q 8 3
D 10 5 3
C J 7 3
[W - E] S K 3 2
H A 7
D Q 8 7 4
C A 9 6 5
S Q 9 8 4
H K J 10 9 4
D K 2
C 10 2

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & L Schipper (W/E)

R Kröger
West

2 C

J Strauss
North

All Pass

L Schipper
East
1 C

R Brune
South
Pass

2 C by East
Lead 9 C
Down 2 — NS +200 — NS +7 IMP

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
4 H by South
Down 2 — EW +100 — EW +7 IMP
Dit lyk asof Rudi bietjie braaf was. N/S was egter nie kwesbaar nie, so dit was eerder ironies genoeg die kort club opening van Leon wat Blaawberg so duur te stan gekom het.
Helderberg 7 Blaauwberg 7


Board 4

Dealer West
All Vulnerable


S A 8 6 2
H 10 9 6
D K 8 4
C Q 9 3
S J 10 7 4 3
H 5 4
D 9 6
C A K 8 7
[W - E] S 9
H A Q 8 7 3
D Q J 3 2
C 10 6 5
S K Q 5
H K J 2
D A 10 7 5
C J 4 2

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & L Schipper (W/E)

R Kröger
West
Pass
Pass

J Strauss
North
Pass
2 NT

L Schipper
East
Pass
All Pass

R Brune
South
1 NT

2 NT by South
Lead 7 C
Made 2 — NS +120 — EW +5 IMP

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
4 H by East
Down 3 — NS +300 — NS +5 IMP
Jeandre was te swak om te open, veral terwyl hy kwebaar was. Sy bravado het Helderberg 5 IMPS gekos

Helderberg 7 Blaauwberg 12


Board 5

Dealer North
N/S Vulnerable


S K Q 2
H A K 6
D K Q 5 4 2
C 5 3
S J 10 5
H Q 10
D A 10 9
C K Q 9 6 4
[W - E] S A 8 6 3
H 8 4 3
D 8 6 3
C A J 7
S 9 7 4
H J 9 7 5 2
D J 7
C 10 8 2

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)

R Kröger
West

2 S


J Strauss
North
1S
All Pass

S Burgess
East
1 S

R Brune
South
Pass

2 S by East
Lead JD
Down 2 — NS +100 — NS +0 IMP

Steven was heeltemal te swak vir sy roep, maar ongedoebleer en nie kwesbaar nie, kom hy weg daarmee deur net 2 af te gaan

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 D by North
Made 3 — NS +110 — NS +0 IMP

Helderberg 7 Blaauwberg 12


Board 6

Dealer East
E/W Vulnerable


S Q 10 9 8 7 5 4 3
H 6
D 10 4
C 7 4
S K J
H 8 5 4 3
D 9 7 3
C Q J 6 5
[W - E] S A
H Q J 10 9 7
D J 8 6 2
C A 10 9
S 6 2
H A K 2
D A K Q 5
C K 8 3 2

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)

R Kröger
West

Pass

J Strauss
North

4 S

S Burgess
East
1 H
All Pass

R Brune
South
1 NT

4 S by North
Lead 9C
Made 5 — NS +450 — NS +0 IMP

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 NT by South
Made 5 — NS +460 — NS +0 IMP

Helderberg 7 Blaauwberg 12


Board 7

Dealer South
All Vulnerable


S Q 8 5
H Q 8 7 6 2
D 9 8
C Q 7 5
S A K 2
H 10 3
D Q J 10 3 2
C K 9 6
[W - E] S 9 6
H A K 5
D A K 6 5 4
C 8 4 2
S J 10 7 4 3
H J 9 4
D 7
C A J 10 3

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)

R Kröger
West

1 D
4 D

J Strauss
North

Pass
All Pass

S Burgess
East

3 D

R Brune
South
Pass
Pass

4 D by West
Lead 6H
Made 5 — EW +150 — NS +0 IMP

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
4 D by East
Made 5 — EW +150 — NS +0 IMP
Miskien is die scorecard verkeerd, want anders is dit nie duidelik hoe Oos die eerste kon wees om D te toep nie
Helderberg 7 Blaauwberg 12

Board 8

Dealer West
None Vulnerable


S J 9
H A Q 7 6 5 4
D A 5 3
C K J
S 10 5
H K
D J 10 6 4 2
C Q 9 6 5 4
[W - E] S A Q 8 2
H J 3
D 9 8 7
C 8 7 3 2
S K 7 6 4 3
H 10 9 8 2
D K Q
C A 10

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)

R Kröger
West
Pass
Pass
All Pass

J Strauss
North
1 H
2 NT

S Burgess
East
Pass
Pass

R Brune
South
1 S
4 H

4 H by North
Lead 8S
Made 6 — NS +480 — NS +6 IMP

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 H by North
Made 6 — NS +230 — EW +6 IMP
Alhoewel 4 H +2 behaal is, glo ek dit was reg om nie die kleinkap te roep nie aangesien die K H bv net sowel Oos kon gesit het. N/S het ook in elk geval 'maar' 28 HCP tussen die 2. Op beide tafels is 12 S pakkies geneem, maar die feit dat slegs Helderberg 'n been geroep het gee hulle 'n 6 IMP swaai en die voorsprong vir die eerste keer.
Helderberg 13 Blaauwberg 12

Board 9

Dealer North
E/W Vulnerable

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)
3 NT by North
Made 4 — NS +430 — NS +11 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar dit lyk asof 3NT vir N/S die regte kontrak was.

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
4 H by North
Down 2 — EW +100 — EW +11 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar Rudi en Christa se onvervulde hart kontrak het 'n groot swaai vir die Helderberg verseker

Helderberg 24 Blaauwberg 12


Board 10

Dealer East
Both Vulnerable

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)
2 H by East
Down 1 — NS +100 — NS +7 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar dit lyk asof Jaco en Rein baie goed verdedig het. 'n Ander hand was egter op die tafel wat ook 'n reuse verskil kon maak.

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
2 H by West
Made 5 — EW +200 — EW +7 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar dit lyk asof Deon 'n ongelooflike hand gespeel het. Dit is jammer die been was nie nog geroep ook nie. As mens na die ander tafel kyk was dit egter dalk wel moontlik om die H kontrak te laat sneuwel. 'n Ander hand was egter op die tafel wat ook 'n reuse verskil kon maak.
Helderberg 31 Blaauwberg 12


Board 11

Dealer South
None Vulnerable

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)
5 D by West
Made 6 — EW +420 — EW +5 IMP

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
2 S by East
Made 6 — EW +230 — NS +5 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie, maar dit lyk asof Deon en Jeandre heeltemal te laag gebie het synde dat 'n been blykbaar in 2 verkillende kleure aan was.

Helderberg 31 Blaauwberg 17


Board 12

Dealer West
N/S Vulnerable


S A Q J 9 4
H 8 6 2
D 7
C 9 7 6 3
S K 6 5 2
H A J 10 3
D 9 8 6
C K 10
[W - E] S 10 8 7 3
H K Q 5
D A K J 4
C J 4
S
H 9 7 4
D Q 10 5 3 2
C A Q 8 5 2

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)
3 D by East
Lead 9H

Down 2 — NS +100 — NS +0 IMP
Dit is vir my snaaks hoe beide tafels in 'n 3 D kontrak geëindig het. Ek en my partner sou waarskynlik 1NT, 2NT en daarna dalk 3NT gebie het, want ons is nie kwesbaar nie. 1NT, 2C, 2C, 3 S is seker ook 'n (ongelukkige) moontlikheid. As N sou dubbel kon 3 NT altyd oorweeg word. 3 NT is haalbaar. 'n D uitkomkaart veroorsaak dat 3 D 1 C en 4 H pakkies redelik maklik is. As die K S of 10 S geneem kan word is die been en baie IMPS gemaak.

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 D by East
Lead AC
Down 2 — NS +100 — NS +0 IMP
Oos het maar 4 C, tog het beide tafels in 3 D kontrakte geëindig. 2NT of 3 NT sou beter wees en 3 S meer logies, al sou dit nie noodwendig 'n gunstiger uitslag beteken het nie.
Helderberg 31 Blaauwberg 17


Board 13

Dealer North
Both Vulnerable

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)
2 S by West
Down 1 — NS +100 — EW +3 IMP

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 D by East
Down 2 — NS +200 — NS +3 IMP

Helderberg 31 Blaauwberg 20


Board 14

Dealer East
None Vulnerable

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)
3 C by South
Down 1 — EW +50 — NS +2 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Ons het moontlik 1 C te hoog geëindig omdat ons 'n sterk 1 C speel en as sulks 'n 'normale' C op die 2 vlak moet oopmaak. In hierdie geval het die 1 af ons goed testaan gekom, want dit lyk asof 3 D E/W aan was.

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 D by East
Made 3 — EW +110 — EW +2 IMP

Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Deon en Jeandre is duidelik gek oor D - dit is derde keer in 'n ry dat Jeandre 3D speel - en hierdie kontrak was die eerste suksesvolle een - 'n goeie een vir die Helderberg om te maak.

Helderberg 33 Blaauwberg 20


Board 15

Dealer South
N/S Vulnerable

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)
2 H by North
Made 3 — NS +140 — EW +10 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Dit lyk asof Jaco en Rein in die verkeerde kontrak opgeëindig het.

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 NT by South
Made 3 — NS +600 — NS +10 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Rudi en Christa se been terwyl kwesbaar besorg Blaauwberg 10 IMPs

Helderberg 33 Blaauwberg 30


Board 16

Dealer West
E/W Vulnerable

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs Kröger & Burgess (W/E)
2 NT by West
Made 4 — EW +180 — NS +9 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Ryan het baie goed gespeel om sy 10 pakkies in NT te vat, 1 meer as Deon in Kamer 2. Onglukkig vir Ryan en Steven het hulle egter nie die been geroep nie. Die gevolg 'n 9 IMPs swaai na die Helderberg.

Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 NT by West
Made 3 — EW +600 — EW +9 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. Deon het een pakkie minder as sy teenstaanders gemaak, maar omdat hy en Jeandre die been geroep en maak het, is dit die 4de grootste swing van die dag

Helderberg 42 Blaauwberg 30


Board 17

Dealer North
None Vulnerable


S A K J
H Q 7 5 4 3
D 9 5 4
C 6 4
S 9
H J 9 6
D A 10 8
C J 10 8 5 3 2
[W - E] S 5
H A K 2
D Q 7 6 3 2
C A K Q 7
S Q 10 8 7 6 4 3 2
H 10 8
D K J
C 9

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs R Schipper & Le Roux (W/E)

C le Roux
West

Pass

J Strauss
North
Pass
4 S

R Schipper
East
1 D
All Pass

R Brune
South
3 S

4 S by South
Lead 8D
Down 1 — EW +50 — NS +6 IMP

Jaco het besef dat 'n pre-emptive roep eintlik onveranderd gelaat moet word, maar besluit dat 'n 4 S roep die moeite werd was teen die agtergrond van sy sterk S kleur, 10 HCP en die feit dat hulle nie kwesbaar was nie. As hy egter by die konvensie gebly het sou Helderberg 4 IMPs meer gekry het.

Room 2

Kröger & Burgess (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
6 S* by South
Lead 2C
Down 2 — EW +300 — EW +6 IMP

Ek weet nie hoe Ryan en Steven in 6 S geëindig het nie. Deon en Jeandre het die regte ding gedoen om te doebleer.

Helderberg 48 Blaauwberg 30


Board 18

Dealer East
N/S Vulnerable


S A J 7 6 3
H Q 3
D Q 6
C J 8 6 4
S 9 4
H 9 4
D A J 9 8 4 2
C Q 5 2
[W - E] S Q 5 2
H A K J 8 7 6 2
D 10
C K 3
S K 10 8
H 10 5
D K 7 5 3
C A 10 9 7

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs R Schipper & Le Roux (W/E)
3 H by East
Lead 10S
Made 3 — EW +140 — NS +0 IMP

Room 2

Kröger & Burgess (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 H by East
Lead 8S
Made 3 — EW +140 — EW +0 IMP

Helderberg 48 Blaauwberg 30


Board 19

Dealer South
E/W Vulnerable


S A J 8 3
H K 10 9 2
D Q 10
C Q 9 2
S Q 10 9 7
H 6
D A K J 6 4 3
C 8 4
[W - E] S K 6 5 2
H Q 8 5 4 3
D 9 7
C J 6
S 4
H A J 7
D 8 5 2
C A K 10 7 5 3

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs R Schipper & Le Roux (W/E)
4 C by South
Lead AD
Made 5 — NS +150 — EW +4 IMP
Ek is nie seker hoe die bod verloop het nie. Moontlik 2C, 2NT, 4C All Pass; of 2C, 2NT, 3C, 4C All Pass. Een van ons 2 sou nie die uitnodiging aanvaar nie. Dit is altyd moeilik om in 5 C te eindig.

Room 2

Kröger & Burgess (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 D by West
Lead 9C
Down 3 — NS +300 — NS +4 IMP

Helderberg 48 Blaauwberg 34


Board 20

Dealer West
Both Vulnerable


S 9 2
H 10 5
D Q 7 4 2
C A J 9 4 3
S K J 4
H A K Q 3
D J 10 9 8
C 10 2
[W - E] S A 5 3
H 9 7 2
D A K 5
C K Q 7 6
S Q 10 8 7 6
H J 8 6 4
D 6 3
C 8 5

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs R Schipper & Le Roux (W/E)
4 D by East
Lead 8H
Down 1 — NS +100 — NS +7 IMP
Ek weet nie hoe troefmaker in 4 D beland het nie. 3NT lyk na die regte kontrak.

Room 2

Kröger & Burgess (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 S by West
Lead 10H
Made 4 — EW +170 — EW +7 IMP
Ek weet nie hoe troefmaker in 3 S beland het nie. 3NT lyk na die regte kontrak alhoewel Deon 'n 4 S kontrak uit hierdie 3-3 S van hom gewring het!

Helderberg 55 Blaauwberg 34


Board 21

Dealer North
N/S Vulnerable


S 7 2
H 7 6 4
D Q 5 3
C A J 10 4 2
S A 4 3
H 9 8
D K J 7 2
C Q 9 6 5
[W - E] S K 10 9 8 6 5
H Q 10 5
D A 10 6
C 7
S Q J
H A K J 3 2
D 9 8 4
C K 8 3

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs R Schipper & Le Roux (W/E)

C le Roux
West

Pass

J Strauss
North
Pass
2 H

R Schipper
East
Pass
All Pass

R Brune
South
1 H

2 H by South
Lead 3S
Made 4 — NS +170 — NS +2 IMP

Jaco en Rein het moontlik te laag geroep, maar met 7 HCP dwing die konvensie N om swak ondersteunng te lewer. Op die ander tafel is 2H gemaak sonder overtricks. Rein het seker maar net 'n uitstekende spel gelewer om 2 IMPs vir Helderberg te help kry.

Room 2

Kröger & Burgess (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
2 H by South
Made 2 — NS +110 — EW +2 IMP
Op die ander tafel het Rein 4 H gemaak, so hier het Deon en Jeandre oënskynlik goed verdedig.

Helderberg 57 Blaauwberg 34


Board 22

Dealer East
E/W Vulnerable


S 7 2
H 10 7 2
D 10 9 8 5 3
C K J 6
S A K 10 6 4
H A Q 9
D 7
C A 10 3 2
[W - E] S Q 8 5
H K 8 6 5 3
D A 6 4 2
C 5
S J 9 3
H J 4
D K Q J
C Q 9 8 7 4

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs R Schipper & Le Roux (W/E)
4 S by West
Lead 10D
Made 6 — EW +680 — EW +11 IMP
Blaauwberg verdien hier een van die grootste swaaie van die middag en dit ironies genoeg op 'n hand waar hulle te min geroep het. Selfs 'n Groot Kap is hier aan. Maar met die gebrekkige punte in E/W (26 HCP) sal mens hulle verskoon om by die been te gehou het.

Room 2

Kröger & Burgess (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 C by West
Made 4 — EW +130 — NS +11 IMP

Hierdie eienaanrdige 3 C roep het Helderberg baie duur te staan gekom. Hoe Deon kon besluit op C bo S gaan die verstand te bowe. Wonder of Oom Jack dalk weet hoekom ;-)

Helderberg 57 Blaauwberg 45


Board 23

Dealer South
Both Vulnerable


S 3
H K 7 4 3 2
D 10 9 8 4
C K 5 2
S K 8 6 5
H A Q J 10
D Q 3
C A 8 7
[W - E] S 10 9 4
H 8 6 5
D A K 7 5
C Q 9 6
S A Q J 7 2
H 9
D J 6 2
C J 10 4 3

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs R Schipper & Le Roux (W/E)
3 NT by West
Lead 3H
Down 2 — NS +200 — EW +7 IMP
Jaco en Rein doebleer nie sommer nie. 3NT is reeds 'n been so 'n doeblering van 'n kwesbare N/S sou dalk nie 'n slegte idee gewees het nie. 'n Gebrek aan doeblering is deels verantwoordelik vir wat ons hier 7 IMPs gekos het.

Room 2

Kröger & Burgess (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
2 S* by West
Down 2 — NS +500 — NS +7 IMP
Deon en Jeandre was eintlik ongelukkig om op die 2-vlak in 'n doeblering van Skoppens vas te loop. Suid (Steven?) kan bly wees sy partner het dit vir 'n penalty double aangesien en nie 'n take-out double nie. Deon sal hierdeur ook dalk sien wat die gevaar van 4-krt openings is. Hier is die uitstaande troewe nog 5-1 verdeel. Dit kon 6-0 gewees het en jy het nie juis 'n plek om heen te hardloop nie.

Helderberg 57 Blaauwberg 52


Board 24

Dealer West
None Vulnerable

Board 24:1
S Q 8 4 3
H K 6 3
D J 8 7 2
C 8 4
S J 10 7
H Q 10 4 2
D 9 6 4
C 7 6 2
[W - E] S A 5 2
H J 8 5
D K Q 5
C A 10 5 3
West Dlr
None Vul
S K 9 6
H A 9 7
D A 10 3
C K Q J 9

Room 1

Strauss & Brune (N/S) vs R Schipper & Le Roux (W/E)
2 NT by North
Lead AC
Made 3 — NS +150 — EW +6 IMP
3NT blyk haalbaar te wees, maar dit sal nie maklik wees om daarby uit te kom nie. Rein kon aflei dat ons so 23-25 pte tussen ons het en aangesien ons nie kwesbaar was nie, kon mens dalk die been probeer kry het. Ons teenstanders het die kans gevat en alhoewel hulle net soveel pakkies soos ons gekry het is hulle s'n 6 IMPs meer werd!

Room 2

Kröger & Burgess (N/S) vs Louw & Pienaar (W/E)
3 NT by South
Made 3 — NS +400 — NS +6 IMP
Kröger en Stephen het in die regte kontrak beland en daar was nie veel salf aan te smeer vir Deon en Jeandre nie. Blaauwberg wen met 1 punt.
Helderberg 57 Blaauwberg 58


Previous Visitor Comments

Name Email Subject Location
Fernanda4zbqxaxpe5_at_hotmail.comDawVqvvkHXqzRxsgOhT
Will be glad if there will be a version for Android 1.5 (what dvreis the really often sold HTC Magic) soon. Or better, convince HTC to speed up their Update Plans for Magic an Co...

Shaneeinfo_at_fdmsas.ittbfHkZyphzEjCIjOHm
I read your post and wshied I was good enough to write it

őîńňčíăvfersamanis_at_gmail.comDit is insiggewend
nodig om na te gaan:)

Martina-onlinecfashtder34_at_gmail.comGoede blog
Bedankt voor de interessante informatie

l.krogerlkroger_at_home.nlGeneral Comment
heel veel succes namens tante anemarie en leo kroger holland

P L E A S E   P A R T I C I P A T E

No active contact accepted
Name
E-mail Address
Subject
Comment



Previous Article Die Sanlam Klub brugstelsel
Next Article Glossary of Terms from BeginnersBridge.com

HOME Top Back Print E-Mail Page E-Mail us Guestbook