|
|
Issues | Africa | World | Philosophy | Afrikaans | Leisure | General |
| 3 April 2004 | E-Mail this page to a friend |
Die uitslag van die eerste wedstryd tussen Helderberg en Blaauwberg. Jaco Strauss & Rein Brune saam met Deon Louw & Ryan Kröger (Helderberg) teen Rudi Schipper & Christa le Roux saam met Leon en Sonia Schipper (Blaauwberg). Die meeste hande in die eerste wedstryd tussen Helderberg en Blaauwberg is ongelukkig nie neergeskryf nie. Rekord is ook nie gehou wie die betrokke hand gespeel het nie - bloot die span. Vir die doeleindes van hierdie blad se opstel is sekere afleidings dus gemaak waar die geheue my in die steek gelaat het.
Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
3 NT by North
Made 5 NS +460 NS +7 IMP
by NorthRudi en Christa se kort
het hulle oënskynlik hier gekortwiek en alhoewel hulle genoeg pakkies vir 'n been gevat het verloor hulle steeds 7 IMPs. Dit was makliker vir Jaco en Rein om hulle been kontrak te vind.
Helderberg 7 Blaauwberg 0
Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
2
by West
Down 2 NS +100 EW +5 IMP
Dit is jammer die hand is nie beskikbaar om te sien waar Leon en Sonia verkeerd gegaan het nie.
* by EastRudi en Christa het regverdiglik die 5roep nie 'n kans gegee nie en doebleer. Beide tafels het 2 lig gegaan, maar die doeblering het Blaauwberg 5 IMPs besorg.
Helderberg 7 Blaauwberg 5
Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
All Pass
Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie, maar N/S het elk 11 HCP gehad met W 10 en E 8. N het 6 harte in sy hand gehad en soos ons na die tyd na die hande gekyk het was 3aan. Jaco kon binne hul konvensie 2
geopen het wat Helderberg baie punte kon gespaar het.
* by North
3was aan, maar 4
kon slegs deur uitmuntende spel of swak verdediging vermag word deur N/S met hulle 22 HCP
Helderberg 7 Blaauwberg 16
Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
All Pass
by NorthDie hand is ongelukkig nie neergeskryf nie.Helderberg 10 Blaauwberg 16
Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
1
by East
Down 2 NS +100 NS +0 IMP
Jaco en Rein het blykbaar uitstekend verdedig, want op die ander tafel was die kontrak 3en is ook 2 afgespeel.
by EastRyan en Deon het goed gespeel deur ook 'slegs' 2 af te gaan waar E/W by die ander tafel 2 lig gegaan het op 'n 1Helderberg 10 Blaauwberg 16roep.
Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
2
by East
Made 2 EW +110 EW +3 IMP
Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie
Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nieHelderberg 10 Blaauwberg 19
Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
2
by East
Made 3 EW +140 EW +8 IMP
Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie
by WestDie hand is ongelukkig nie neergeskryf nie. E/W was moontlik in die verkeerde kleur. Ryan het moontlik 'n kortHelderberg 10 Blaauwberg 27probeer wat Deon nie verstaan het nie?!
Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
2
by East
Made 3 EW +140 EW +6 IMP
Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie
by EastDie hand is ongelukkig nie neergeskryf nie. As mens na die ander tafel kyk lyk dit asof 3Helderberg 10 Blaauwberg 33tog aan was. Moontlik was die verdediging hier beter. Dalk was W die troefmaker in stede van Oos of dalk het 'n ander uitkomkaart die verskil gemaak. Wat ookal die geval, die uiteinde is nog 6 IMPs aan Blaauwberg wat nou reeds 33-10 voorloop!
| Q 6 4 4 2 8 5 A J 10 9 3 2
| |
A 10 8 A K 9 5 K J 9 7 7 5
|
| K J 3 2 10 8 3 A 4 K Q 8 4
|
9 7 5 Q J 7 6 Q 10 6 3 2 6 |
Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
2
by East
Lead 6
Made 3 EW +140 EW +1 IMP

Ek verstaan nie hoe W in 'n 2Helderberg 11 Blaauwberg 33kontrak beland het nie. Gelukkig het E goeie ondersteuning gebied en het die
3-3 gesplit. N kon hier 'n 3
pre-emptive roep probeer het wat gedoebleer duur kon geraak het.
639582*1
| 9 4 3 K Q 9 K 9 6 5 J 9 3
| |
7 5 2 10 5 4 Q J 4 3 2 A 5
|
| A Q J 8 6 3 10 7 Q 8 7 6 4
|
K 10 8 6 A J 7 2 A 8 K 10 2 |
![]() Le Roux West Pass All Pass | ![]() Strauss North 2 NT | ![]() R Schipper East Pass Pass | ![]() Brune South 1 NT 3 NT |
Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3 NT by South
Lead A
Made 3 NS +600 NS +14 IMP
Hierdie spel was 'n draaipunt. Rein het goed gedoen om N se uitnodiging te aanvaar, veral omdat hulle kwesbaar was.
by North
Hierdie misverstand het Blaauwberg duur te staan gekom. Nadat N syHelderberg 25 Blaauwberg 33gewys het, moes S iets anders geroep het. Sy was sterk genoeg. Helderberg kry hierdeur die 2de grootste swaai van die middag en meer as verdubbel hulle telling.
Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3 NT by South
Made 3 NS +400 NS +7 IMP
Nog 'n 3 NT deur Rein en nog 'n groot swing.
by SouthN/S bevind hulle weer in die verkeerde kontrak. Hulle maak meer pakkies as die N/S kombinasie by tafel een, maar staan steeds 7 IMPs af.Helderberg 32 Blaauwberg 33
| Q J 8 7 4 K 9 A Q 9 4 A 6
| |
A 5 A 10 8 7 K Q J 10 8 5 2
|
| K 9 6 3 2 J 8 6 5 2 7 4 3
|
| Both Vul | 10 Q 7 6 5 4 3 2 K J 10 3 9 |
Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
4

Le Roux
West
1 
4 
Dbl

Strauss
North
2 
4 
Rdbl

R Schipper
East
2 
Pass
All Pass

Brune
South
3 
Pass
** by South
Lead A
Made 5 NS +1480 NS +19 IMP
Hierdie hand was die grootste swing van die dag. Ek dink dit is hoe die roepery gegaan het. Indien W 2oopgemaak het, het N dalk 2
geroep wat vir E moontlik sou laat Pass het. Die res van die roepery sou dan dieselfde verloop het.
* by West
Die verdeling was baie skeef en E/W het hier baie goed gedoen om die 4Helderberg 51 Blaauwberg 33* te roep en te maak. N/S moes egter eerder self gespeel het as na die ander tafel gekyk word.
| A K 10 9 7 3 Q J 7 6 5 8 2
| |
Q 6 A K 4 K Q J 7 6 10 6 5
|
| J 5 4 2 9 3 2 3 A Q 9 3 2
|
8 10 8 A 10 9 5 4 K J 8 7 4 |
Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3

Le Roux
West
1 
3

Strauss
North
Pass
Pass
All Pass

R Schipper
East
Pass
2

Brune
South
Pass
Pass
by East
Lead 8
Down 2 NS +100 NS +0 IMP
Hier het Jaco 'n fout begaan deur nie 2te open nie. Dit sou vir E/W baie moeiliker gemaak het om in
te eindig. Hulle sou dan heelwaarskynlik in 3
opgeëindig het wat baie slegter vir hulle sou wees.
by West
Helderberg 51 Blaauwberg 33
Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3 NT by South
Down 1 EW +50 EW +5 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie
by North
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nieHelderberg 51 Blaauwberg 38
Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3 NT by East
Down 3 NS +300 EW +5 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie
* by WestDie hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. 'n Penalty Double op die regte tyd bring 5 IMPs in vir Blaauwberg.Helderberg 51 Blaauwberg 43
| A K 9 3 A 10 9 8 5 2 Q A 8
| |
Q 10 8 4 A 10 8 7 6 5 2 Q 10
|
| 7 6 2 K 7 6 9 4 3 J 6 5 4
|
J 5 4 Q J 3 K J K 9 7 3 2 |
Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
4
by North
Lead 3
Made 5 NS +450 NS +7 IMP
Soos weer bewys. Die groot verskil tussen 4.....
by Northen 3Helderberg 58 Blaauwberg 43+1....
| Previous Article | Die Sanlam Klub brugstelsel |
| Next Article | Glossary of Terms from BeginnersBridge.com |
| HOME | Top | Back | E-Mail Page | E-Mail us | Guestbook | |