ISSUES AFRICA WORLD PHILOSOPHY AFRIKAANS LEISURE GENERAL

Helderberg vs Blaauwberg I

Noordlaan, Somerset-Wes

Jaco Strauss
3 April 2004 E-Mail this page to a friend


Die uitslag van die eerste wedstryd tussen Helderberg en Blaauwberg. Jaco Strauss & Rein Brune saam met Deon Louw & Ryan Kröger (Helderberg) teen Rudi Schipper & Christa le Roux saam met Leon en Sonia Schipper (Blaauwberg). Die meeste hande in die eerste wedstryd tussen Helderberg en Blaauwberg is ongelukkig nie neergeskryf nie. Rekord is ook nie gehou wie die betrokke hand gespeel het nie - bloot die span. Vir die doeleindes van hierdie blad se opstel is sekere afleidings dus gemaak waar die geheue my in die steek gelaat het. 

Board 1, Room 1

Dealer North
None Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
3 NT by North
Made 5 — NS +460 — NS +7 IMP

Board 1, Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
Board 1, Room 2
2 C by North
Made 5 — NS +150 — EW +7 IMP

Rudi en Christa se kort C het hulle oënskynlik hier gekortwiek en alhoewel hulle genoeg pakkies vir 'n been gevat het verloor hulle steeds 7 IMPs. Dit was makliker vir Jaco en Rein om hulle been kontrak te vind.

Helderberg 7 Blaauwberg 0


Board 2, Room 1

Dealer East
N/S Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
2 D by West
Down 2 — NS +100 — EW +5 IMP

Dit is jammer die hand is nie beskikbaar om te sien waar Leon en Sonia verkeerd gegaan het nie.

Board 2, Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
5 C* by East
Down 2 — NS +300 — NS +5 IMP

Rudi en Christa het regverdiglik die 5 C roep nie 'n kans gegee nie en doebleer. Beide tafels het 2 lig gegaan, maar die doeblering het Blaauwberg 5 IMPs besorg.

Helderberg 7 Blaauwberg 5


Board 3, Room 1

Dealer South
E/W Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
All Pass

Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie, maar N/S het elk 11 HCP gehad met W 10 en E 8. N het 6 harte in sy hand gehad en soos ons na die tyd na die hande gekyk het was 3 H aan. Jaco kon binne hul konvensie 2 H geopen het wat Helderberg baie punte kon gespaar het.

Board 3, Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
4 H* by North
Made 4 — NS +590 — NS +11 IMP

3 H was aan, maar 4 H kon slegs deur uitmuntende spel of swak verdediging vermag word deur N/S met hulle 22 HCP

Helderberg 7 Blaauwberg 16


Board 4, Room 1

Dealer West
All Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
All Pass

Board 4, Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
3 S by North
Down 1 — EW +100 — EW +3 IMP
Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie.
Helderberg 10 Blaauwberg 16

Board 5, Room 1

Dealer North
N/S Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
1 C by East
Down 2 — NS +100 — NS +0 IMP

Jaco en Rein het blykbaar uitstekend verdedig, want op die ander tafel was die kontrak 3 C en is ook 2 afgespeel.

Board 5, Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
3 C by East
Down 2 — NS +100 — NS +0 IMP

Ryan en Deon het goed gespeel deur ook 'slegs' 2 af te gaan waar E/W by die ander tafel 2 lig gegaan het op 'n 1 C roep.
Helderberg 10 Blaauwberg 16

Board 6, Room 1

Dealer East
E/W Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
2 H by East
Made 2 — EW +110 — EW +3 IMP

Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie

Board 6, Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
All Pass
Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie
Helderberg 10 Blaauwberg 19

Board 7, Room 1

Dealer South
All Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
2 H by East
Made 3 — EW +140 — EW +8 IMP

Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie

Board 7, Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
1 C by West
Down 2 — NS +200 — NS +8 IMP

Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie. E/W was moontlik in die verkeerde kleur. Ryan het moontlik 'n kort C probeer wat Deon nie verstaan het nie?!
Helderberg 10 Blaauwberg 27

Board 8, Room 1

Dealer West
None Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs S Schipper & L Schipper (W/E)
2 S by East
Made 3 — EW +140 — EW +6 IMP

Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie

Board 8, Room 2

R Schipper & Le Roux (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
3 S by East
Down 2 — NS +100 — NS +6 IMP

Die hand is ongelukkig nie neergeskryf nie. As mens na die ander tafel kyk lyk dit asof 3 S tog aan was. Moontlik was die verdediging hier beter. Dalk was W die troefmaker in stede van Oos of dalk het 'n ander uitkomkaart die verskil gemaak. Wat ookal die geval, die uiteinde is nog 6 IMPs aan Blaauwberg wat nou reeds 33-10 voorloop!
Helderberg 10 Blaauwberg 33

Board 9, Room 1

Dealer North
None Vulnerable


S Q 6 4
H 4 2
D 8 5
C A J 10 9 3 2
S A 10 8
H A K 9 5
D K J 9 7
C 7 5
[W - E] S K J 3 2
H 10 8 3
D A 4
C K Q 8 4

S 9 7 5
H Q J 7 6
D Q 10 6 3 2
C 6

Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
2 S by East
Lead 6S

Made 3 — EW +140 — EW +1 IMP

Board 9, Room 2

L Schipper & S Schipper (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
1 NT by West
Lead 8S
Made 2 — EW +120 — NS +1 IMP

Ek verstaan nie hoe W in 'n 2 S kontrak beland het nie. Gelukkig het E goeie ondersteuning gebied en het die S 3-3 gesplit. N kon hier 'n 3 C pre-emptive roep probeer het wat gedoebleer duur kon geraak het.
Helderberg 11 Blaauwberg 33

Board 10, Room 1

Dealer East
N/S Vulnerable

639582*1
S 9 4 3
H K Q 9
D K 9 6 5
C J 9 3
S 7 5 2
H 10 5 4
D Q J 4 3 2
C A 5
[W - E] S A Q J
H 8 6 3
D 10 7
C Q 8 7 6 4
S K 10 8 6
H A J 7 2
D A 8
C K 10 2


Le Roux
West

Pass
All Pass

Strauss
North

2 NT

R Schipper
East
Pass
Pass

Brune
South
1 NT
3 NT

Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3 NT by South
Lead AC
Made 3 — NS +600 — NS +14 IMP

Hierdie spel was 'n draaipunt. Rein het goed gedoen om N se uitnodiging te aanvaar, veral omdat hulle kwesbaar was.

Board 10, Room 2

L Schipper & S Schipper (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
2 D by North
Lead QC

Down 3 — EW +300 — EW +14 IMP
Hierdie misverstand het Blaauwberg duur te staan gekom. Nadat N sy D gewys het, moes S iets anders geroep het. Sy was sterk genoeg. Helderberg kry hierdeur die 2de grootste swaai van die middag en meer as verdubbel hulle telling.
Helderberg 25 Blaauwberg 33

Board 11, Room 1

Dealer South
E/W Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3 NT by South
Made 3 — NS +400 — NS +7 IMP

Nog 'n 3 NT deur Rein en nog 'n groot swing.

Board 11, Room 2

L Schipper & S Schipper (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
3 C by South
Made 4 — NS +130 — EW +7 IMP
N/S bevind hulle weer in die verkeerde kontrak. Hulle maak meer pakkies as die N/S kombinasie by tafel een, maar staan steeds 7 IMPs af.
Helderberg 32 Blaauwberg 33

Board 12, Room 1

Dealer West
Both Vulnerable


S Q J 8 7 4
H K 9
D A Q 9 4
C A 6
S A 5
H A 10
D 8 7
C K Q J 10 8 5 2
[W - E] S K 9 6 3 2
H J 8
D 6 5 2
C 7 4 3
Both Vul S 10
H Q 7 6 5 4 3 2
D K J 10 3
C 9

Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)

Le Roux
West
1 C
4 C
Dbl

Strauss
North
2 C
4 H
Rdbl

R Schipper
East
2 S
Pass
All Pass

Brune
South
3 H
Pass

4 H** by South
Lead AS

Made 5 — NS +1480 — NS +19 IMP

Hierdie hand was die grootste swing van die dag. Ek dink dit is hoe die roepery gegaan het. Indien W 2 C oopgemaak het, het N dalk 2 S geroep wat vir E moontlik sou laat Pass het. Die res van die roepery sou dan dieselfde verloop het.

Board 12, Room 2

L Schipper & S Schipper (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
4 C* by West
Lead QS

Made 4 — EW +710 — EW +19 IMP

Die verdeling was baie skeef en E/W het hier baie goed gedoen om die 4 C * te roep en te maak. N/S moes egter eerder self gespeel het as na die ander tafel gekyk word.
Helderberg 51 Blaauwberg 33

Board 13, Room 1

Dealer North
N/S Vulnerable


S A K 10 9 7 3
H Q J 7 6 5
D 8 2
C
S Q 6
H A K 4
D K Q J 7 6
C 10 6 5
[W - E] S J 5 4 2
H 9 3 2
D 3
C A Q 9 3 2
S 8
H 10 8
D A 10 9 5 4
C K J 8 7 4

Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)

Le Roux
West

1 D
3 C

Strauss
North
Pass
Pass
All Pass

R Schipper
East
Pass
2 C

Brune
South
Pass
Pass

3 C by East
Lead 8S

Down 2 — NS +100 — NS +0 IMP

Hier het Jaco 'n fout begaan deur nie 2 S te open nie. Dit sou vir E/W baie moeiliker gemaak het om in C te eindig. Hulle sou dan heelwaarskynlik in 3 D opgeëindig het wat baie slegter vir hulle sou wees.

Board 13, Room 2

L Schipper & S Schipper (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
2 D by West
Lead AD
Down 2 — NS +100 — NS +0 IMP

Helderberg 51 Blaauwberg 33


Board 14, Room 1

Dealer East
E/W Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3 NT by South
Down 1 — EW +50 — EW +5 IMP

Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie

Board 14, Room 1

L Schipper & S Schipper (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
2 H by North
Made 3 — NS +140 — NS +5 IMP

Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie
Helderberg 51 Blaauwberg 38

Board 15, Room 1

Dealer South
Both Vulnerable

Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
3 NT by East
Down 3 — NS +300 — EW +5 IMP

Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie

Board 15, Room 2

L Schipper & S Schipper (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
3 H* by West
Down 2 — NS +500 — NS +5 IMP
Die hand is ongelukkig nie afgeskryf nie. 'n Penalty Double op die regte tyd bring 5 IMPs in vir Blaauwberg.
Helderberg 51 Blaauwberg 43

Board 16, Room 1

Dealer West
None Vulnerable


S A K 9 3
H A 10 9 8 5 2
D Q
C A 8
S Q 10 8
H 4
D A 10 8 7 6 5 2
C Q 10
[W - E] S 7 6 2
H K 7 6
D 9 4 3
C J 6 5 4

S J 5 4
H Q J 3
D K J
C K 9 7 3 2

Strauss & Brune (N/S) vs Le Roux & R Schipper (W/E)
4 H by North
Lead 3H
Made 5 — NS +450 — NS +7 IMP

Soos weer bewys. Die groot verskil tussen 4 H .....

Board 16, Room 2

L Schipper & S Schipper (N/S) vs Kröger & Louw (W/E)
3 H by North
Made 4 — NS +170 — EW +7 IMP
en 3 H +1....
Helderberg 58 Blaauwberg 43


Previous Visitor Comments

Name Email Subject Location
Slemank3a3att9pgc_at_outlook.comzaPPKdWASEmwN
Liz, what an exceptional post, you litlte imp, you! I can’t believe you switched colors, well, actually I can. :) That’s just figgin’ hilarious. But we know you aren’t really selfish. Look what you did for those soldiers. That was a beautiful thing. I’m also grateful for so many things. Family, love, and that baby in the manger are the very top. He is the reason for the season. I’m also so grateful that I’m able to write, to give someone a few hours of entertainment, that my family is supportive because it takes a lot out of me. And I’m so grateful to have met such wonderful people through writing, like you! And there are so many others. I’m especially thankful for all the readers for making my year so wonderful.

Majlindas7gqbbljuh_at_mail.combIdTXHGSOFQCQV
Such beautiful pics of you guys! And in such faimilar surroundings to me under the Helderberg!lovely to see your relationship pictured like this. Look forward to your wedding pics. Liz and I both send our love!!

Bissaninfo_at_reach.netWRMUgQXdJlNhJuZscYL
I could watch Schindler’s List and still be happy after raednig this.

P L E A S E   P A R T I C I P A T E

No active contact accepted
Name
E-mail Address
Subject
Comment



Previous Article Die Sanlam Klub brugstelsel
Next Article Glossary of Terms from BeginnersBridge.com

HOME Top Back Print E-Mail Page E-Mail us Guestbook