|
|
Aangeleenthede | Afrika | Wêreld | Filosofie | Afrikaans | Ontspanning | Algemeen |
| 6 April 2004 (opgedateer) | E-pos die bladsy aan 'n vriend |
'n 1
antwoord op 1
open is forcing vir 'n rondte. Dieselfde geld vir 1
rebid ná 'n 1
antwoord op
jou 1
opening.
Antwoord as volg:
| 0-4 HCP: | 1 |
| 5-8 | 1 |
| 9-11 | 1 |
| 12+ | 1 NT |
Indien daar 'n interference bid is tussen jou maat se 1
roep en jou antwoord, hanteer
dit as volg:
| 0-4 HCP: | Verby |
| 5-8 | Doebleer |
| 9-11 | 1 kleur hoër |
| 12+ | 2 kleure hoër (forcing to game) |
As maat se antwoord 1
is, maar jy sit met 22
punte, is 'n been moontlik steeds aan. Roep dan 1
, wat ook forcing vir een
rondte is, om meer uit te vind. As hy 2 of 3 HCP het, roep hy bloot natuurlik op die 2 vlak, of
1NT met 'n Yarborough. In lg geval kan hy pass met
interference. As hy maksimum (4HCP) is roep hy 1
. Met interference in die
geval sal enige 2
roep dieselfde effek hê.
1
-
(23 HCP)
1
- (0-4 HCP)
1
- (HET JY 4?)
1
- Ja, ek het
4
of
1NT - Nee, ek het 0 (Lekker geleentheid vir meneer "23 HCP" om
Stayman te gaan
of
2
/
/
/
- Nee, ek het 2/3 HCP, maar
ek het 5
/
/
/
Met 'n swakker 1
sal die roepery moet wees:
1
- (18 HCP)
1
- (0-4 HCP)
1NT -
Shutup bid (kan af gaan - net 18-22 punte, geen suit)
of
2
- Shutup bid (Oopmaker
het - 5
en besef been is nie aan nie)
Die 1
/1
moontlike antwoorde op 1
is dan juis
goed, anders sou die 2
'n forcing bid wees wat jou
in ernstige moeilikheid kan laat beland as mnr Yarborough jou sy 5
s wys :-). As
die 1
man
nou na 2
gaan ná die 1
antwoord, weet mnr. Yarborough ten minste hy moet sy mond hou....
As die "interference" plaasvind voor die 1
bod kan plaasvind, kan krag
gewys word deur ook die opponent se kleur te roep.
Slegs HCP moet cir die C-D konvensie getel word - of jy vra, of antwoord. Ander punte kom eers in aanmerking by die natuulike roepe wat volg. In daardie gevalle moet mens ook konsekwent wees en bv punte AFTREK as jy kort is in partner se troefkleur...
Dis belangrike ding om te besef is dat sodra jy 2
(Stayman) roep, neem jy
eintlik beheer van die roepery oor, want jy weet ná die antwoord presies wat in
die 1NT ou se hand is (punte en suit) en jy kan dan onmiddelik besluit op verby,
been of kap.
Selfs al is die 1NT roep max (17 HCP met gelyke distribusie en 4 solid harte)
kan hy 2
antwoord - laat partner (die 2
ou) besluit of moontlike
ekstra punte relevant is deur uit te nooi vir 'n Been, indien nodig. Sonder 'n
major fit moet hulle eerder stop by 2NT as die 1NT ou dalk minimum is.
'n 2NT antwoord op 2
beteken hy ontken definitief
enige 4 kaart majors, maar wys ook die 1NT was maksimum (16-17) OF ten minste
stoppers in die majors. 3NT word dan 'n opsie - selfs al het die 2
ou min punte met solid
minors.
'n 2D deny ook die majors, maar wys op 'n minimum 1NT hand 13-15 OF geen
stoppers in die majors nie. Dit dui nie noodwendig op 'n 5 krt Diamond suit nie,
maar partner (2
ou) het dalk min punte, en 'n klompie diamonds. As jou majors 3-3 is
sal jy waarskynlik 'n paar
's moet hê, so die beste is
dan om 2
se speel.
Die 1NT ou is nie is enige posisie om te kan force nie, hy het max 17 punte en partner kan so min as 5 hê. Jy wil dan nie op 3 vlak wees nie.
Gewone Gerber:
4
vra Aces
| 0 of 4 Aces: | 4 |
| 1 | 4 |
| 2 | 4 |
| 3 | 4 NT |
| 0 of 4 Kings: | 5 |
| 1 | 5 |
| 2 | 5 |
| 3 | 5 NT |
Roman Key Card Gerber:
4
vra Aces en King van troewe
| 0 of 3 Key cards: | 4 |
| 1 of 4 | 4 |
| 2 of 5 | 4 |
| 2 of 5 en troef Q | 4 NT |
| 0 of 3 Key Cards: | 5 |
| 1 of 4 | 5 |
| 2 of 5 | 5 |
| 2 of 5 en troef J | 5 NT |
Blackwood:
4NT vra Aces
| 0 of 4 Aces: | 5 |
| 1 | 5 |
| 1 | 5 |
| 2 | 5 |
| 0 of 4 Kings: | 6 |
| 1 | 6 |
| 1 | 6 |
| 2 | 6 |
As daar reeds
interfering roepe tussen was, kan jy dalk nie die 4
opsie gebruik nie, maar kan
dan 'n 5
roep oorweeg. Jou maat behoort darem al op hierdie punt te weet dat jy op die
vis is vir iets en nie werklik ernstig voel oor die
suit wat jy roep nie.
Wees egter versigtig met 5
vir Gerber, want dit kan lyk
na shutout vir game. 4NT (Blackwood) is dan moontlik veiliger. 'n Void word soms
as 'n Ace getel, hangende af van die bidding tot op daardie stadium. Dit is
natuurlik ook gevaarlik, want as julle ', troef Ace mis en die 'void' word as
daardie Ace gesien kan dit jou duur te staan kom! Roman Gerber kan ook gebruik
word waar 5 controls gesoek word. Die eerste keer soek jy bv die 4 Aces en die
troef K. Die volgende keer 4 Kings en die troef Q.
As jy voor dummy sit lei deur sterkte en as jy ná hom sit lei na swakte toe.
Lei wat jou partner geroep het en indien nie, lei wat die opposisie nie geroep het nie. Waar moontlik (veral in NT) lei terug na partner se uitkomaart. Probeer ook jou K, Q, J, 10 establish.
As partner nie kleur beken nie, probeer die lei wen om partner die geleentheid te kry om te troef voor troefmaker troewe trek.
Indien jy heelwat troewe het en partner nie, oorweeg dit om troewe te lei ten einde twee opposisie troewe vir jou een te laat val. Dit gee vir troefmaker ook minder oorkruis troefgeleenthede.
Probeer om te finesse as jy kan. As jy na 'n A Q kombinasie speel en teenstanders het die K, probeer jy eers die Q. Soms sit die K na die Q en jy verloor hom. Soms sit die K egter voor hom en jy maak die Q en A. Sonder die finesse, sou die A gespeel word, wat teenstander se King promofeer en die Q moontlik uiteindelik laat water drink.
Doubles op vlak 1 tot 2 is waarskynlik Take-out en van vlak 3 af moontlik
penalty. 3NT* is bv penalty, terwyl 3
* waarskynlik Take-out is.
Wanneer jy verdedig teen Geen Troef, lei die 4de hoogste kaart van jou langste (en sterkste) suit. As jy nie 'n suit het om te establish nie lei wat partner geroep het. Andersinds speel iets wat die opposisie nie geroep het nie. Gebruik die reël van 11. Trek die waarde van opponent se lei af van 11 en kyk wat jy het en hoeveel in dummy lê, dan weet jy hoeveel het troefmaker.
Hoop dit help - vra maar as enigiets onduidelik is - en onthou.... derde hand speel
hoog.
HCP - High Card
Points
NT - No Trump
Majors (Groot kleure) - Skoppens (
), Harte (
)
Minors (Klein
kleure) - Klawers(
), Diamante(
)
'n
Briljante gratis brug program is hier te vinde.
Besoekerskommentaar |
|||
| Naam | E-pos | Onderwerp | Datum |
| zehudatkka | defsy_at_ylnonpl.com | zehudatkka | 10/10/2007 |
| Hello! Good Site! Thanks you! uunbardqhp | |||
| Johann Weiermans | johannw_at_quadsoft.co.za | Brug | 8/31/2005 |
| Nice site, thanks. | |||
| Vorige Artikel | Duplicate Scoring |
| Volgende Artikel | Glossary of Terms from BeginnersBridge.com |
| TUISTE | Heelbo | Terug | Druk | E-pos dit | E-Pos ons | Gasteboek |