| Tim du Plessis is deur niemand verkies nie, en is aan niemand behalwe sy Base enige verantwoordelik nie. Hy is veral aan die Waarheid omtrent die toestande in landbou geen bloue duit verskuldig nie. Wie is sy base en in wie se belang tree hy op? Hy word kennelik gedryf deur 'n selfverterende veragting vir alles wat ons eie is, en 'n kunsmatige, maar selfonterende bewondering vir alles wat ons vernietiging soek. M.i. behoort hy onmiddellik te bedank en sy base te smeek om 'n swart baas vir Rapport aan te stel. Hy moet sonder werk, heenkome en vooruitsig saam met die 90 ander armblankes in 'n Pretoriase agterplaas gaan woon, en na so 'n jaar of twee praat ons weer. DIT sal sy eie skuld wees, en niemand anders s'n nie.
Groete, Jan Maritz |