Besoekerskommentaar
|
|
Naam
|
E-pos
|
Onderwerp
|
Ligging
|
| Jaco Strauss | feedback_at_strauss.za.com | @Maakisaki |  |
| Hi, ek het die gemors verwyder en die spammers verban so die blad is darem nou weer skoon! |
| Jaco Strauss | feedback_at_strauss.za.com | Die baba en die badwater |  |
| @ Leon, Sien nou eers jou vraag.
Dit beteken maar bloot eenvoudig dat jy iets van waarde wegsmyt saam met dit wat geen waarde het nie. Skei dus eers die baba en die badwater voor jy laagenoemde uitgooi ;-) |
| Maakisaki | ria_at_motorden.co.za | AFRIKAANS |  |
| Afrikaans, en so klomp gemors onder die kommentaar? Afrikaans is nie gemors nie. Kan iemand nie die klomp goed verwyder nie? Dit lê al vir jare. Ek is seker die klomp ape verstaan of kan nie eers Afrikaans lees of skryf nie. Dink hulle kan gratis advertensies hier plaas vir seksmiddels en goed, halo, boere het dit nie nodige nie! Ons weet hoe van alles en nog wat. |
| Johan | johanspwelkom_at_yahoo.com | Dis n jammerte! |  |
| Ai mense dat Jaco se Afrikaanse blad so met pornografie Vol is kry asb rigting!Praat Afrikaans of hou jou bek!Dit is tog besoekerskommentaar nie om porn te adverteer........ |
| leon | knaaisne_at_mweb.co.za | idiome |  |
| wanneer word die volgende gebruik asb.:
'"die baba met die badwater uitgooi"
dankie |
| sSubzero | webmasters_at_mail.com | sSubzero |  |
| I have send you a private message and an email regarding this. |
| Pieter Oosthuysen | pieteroosthuysen_at_yaoo.com | Afrikaans |  |
| Ons het 'n nuwe koerant begin in Pretoria: Letudiant (The new generation newspaper en word versprei na al die skole in Pretoria. 40000 word gedruk, kan ons die stukkie oor Wat is afrikaans aanhaal in die koerant
Dankie Pieter |
| Henk | hsinder_at_hetnet.nl | Afrikaans |  |
| Ik ben geinteresseerd in de Afrikaanse taal.Ik ontvang nieuwsbrieven van diverse Afrikaanse kranten. Ik ook graag in contact komen met iemand die Afrikaans spreekt, zodat ik de taal kan leren (bijvoorbeeld via Skype) Ook die musikanten uit Suid Afrika vind ik baie pragtig!!! |
| uku | ukumaroo_at_yahoo.co.uk | nederland |  |
| Ek stem saam met jou jaco,en die feit dat ek self half nederlands is, weet ek net te goed hoe agterbaks die hollanders is waneer afrikaans of arfikanerdom bespreek word, meeste hollanders het nie tyd vir afrikaans nie |
| Jaco Strauss | feedback_at_strauss.za.com | nederland |  |
| Nederland is ongelukkig nie regtig op die voorgrond van rolspelers sover dit die meeste Suid-Afrikaners naangaan nie. Ek hou van Nederland en Nederlands, maar self ook maar teleurgesteld in die tweegevreet agterbakse houding wat Nederland jeens Suid-Afrika gehad het voor 1994. Julle het die relevansie wat julle moontlik sou kon hê, nek omgedraai! |
| gemme | gemmeburge_at_home.nl | nederland |  |
| Hoi ik kom uit nederland ik hoop jullie verstaan mij. Ik geintereseerd in jullie cultuur, wat is de algemene opinie, mening over nederland in jullie land? In er nog sprake van rascisme in Zuik Afrika in welke mate
groeten
|
| Dirk Hall | dirkhall_at_absamail.co.za | Algemene Opmerking |  |
| Nog 'n Afrikaner poging begin en laat vaar.
Nuus op die blad is ouer as die berge self!
Kan ons of kan ons nie? |
| Marina | marinochka1909_at_yahoo.co.uk | general comment |  |
| As a linguist I found some very interesting and useful info about the Afrikaans lg. Thank you! |
| Buba | g_volovich_at_mail.ru | BMW Z3 |  |
| Very interesting site, thank you!
|
| Deon | Anonymous | Goeie Afrikaans |  |
| Ek gebruik altyf fok of poes in in my sinne om myself beter uit te druk |
| natasha | Anonymous | afrikaans |  |
| julle kan gerus julle inligting in afrikaans ook sit so ver is dit goed maar hierdie een ding laat julle hele webwerf in die steek! sies! |
| Alida | alidasm_at_tshwane.gov.za | World Trade Centre |  |
| As dit gratis is, stuur asb inligting en prentjies om 'n taak te maak oor bg onderwerp en Bin Laden.
Dankie |
| js | sch_survey@yahoo.com | General Comment |  |
| Afrikaanse vertaling van `n ekstraksie uit kommentaar deur William Shockley (1947-1989), uitvinder van die transistor, wenner van die Nobelprys vir Fisika (1956)
`n Persoon het onlangs die stelling gemaak dat lede van groep A ten minste so intelligent is soos lede van groep B, omdat eersgenoemde (groep A) so innoverend is. As bewys vir die stelling, verwys hy na groep A se gebruik van `n leë oliedrom (wat groep B as afval beskou), as `n musiekinstrument.
Kom ons kyk na die argument.
Groep B het die oliedrom gemaak met die oog op praktiese internasionale vervoer van olie. By implikasie het Groep B `n olieindustrie geskep, asook `n mynindustrie dermate dat olie van onder die seebodem suksesvol en ekonomies verwyder is.
Kom ons slaan net momenteel ag op die wêreldwye handelsnetwerk, wat onderlê deur internasionale bankwese, elektroniese krediet en oorplasingsfasiliteite, telefoniese en satelliet kommunikasie en stabiele ekonomieë en regerings vir olievervoer noodsaaklik is.
Kom ons dink ook aan die behoefte om olietenkskepe te produseer om die olie mee te vervoer, die rekenaartegnologie om die skepe mee te navigeer en die tegnologie om die skepe mee te bou en die skole en instansies om die opleiding vir die ingenieurs en bemanning te verskaf.
Kom ons dink aan produkte soos plastiek, chemikaliëe, motors ens. ens. wat olie as basis gebruik of benut.
Alles op `n wêreldwye skaal, oor geslagte heen. En ons het nog nie eers pad en spoorstelsels, intensiewe boerdery en verkoeling om die geïndustrialiseerde stede se inwoners te voer, die fabrieke, die boubedryf, elektrisiteitsvoorsiening of `n duisend ander dinge, alles met die internasionale oliebedryf geassosiëer, aangespreek nie.
Te midde van al hierdie dinge is `n oliedrom `n minderwaardige, praktiese, eenvoudige en redelik primitiewe byproduk.
En wanneer, deur toeval of ongeluk, een van hierdie oliedromme uitspoel op `n donker oewer, wat maak die inwoners daarmee? Gebruik hulle dit in hulle eie olie-industrie? Nee. Gebruik hulle dit as `n stimulus tot verdere ontwikkeling? Nee.
Hulle draai die oliedrom om, en slaan dit met stokke.
`n Kontinent omring deur oseaan en verryk deur binnelandse mere en riviere, en nooit `n seil nie. Duisende myle se plat grasvlakte, maar nooit `n wiel nie. Omring deur klip, maar nooit enige beter konstruksie as `n eenvoudige hut nie. Omvangryke diamant- en goud -velde, maar hierdie inwoners het nooit daarna opgelet nie.
Vir tienduisende jare en geslagte sonder verandering, sonder vooruitgang.
|