Aangeleenthede Afrika Wreld Filosofie Afrikaans Ontspanning Algemeen

Finale stuiptrekkings van 'n vuisvoos, ideolgies-bankrot dinasaurus

'Nuwe' NNP oorhandig Wes-Kaap aan die ANC

Jaco Strauss
14 Oktober 2002 E-pos die bladsy aan 'n vriend


Die NP het misluk as regering, onderhandelaars en opposisie
Die Grondwetlike Hof-beslissing wat politici toelaat om 'oor te loop' sonder om hul setels te verloor verleen 'n skyn van eerbaarheid aan van die mees opportunistiese wetgewing nog. Die ANC/SAKP/Cosatu/NNP alliansie sou dit nooit deurgevoer het as dit nie tot hul voordeel was nie. Aangesien die ANC self sukkel om sy parlementre stemvee in toom te hou, geld die klousule slegs 2 weke.

In 1999 is die NNP gerelegeer tot die vierde grootste politieke party. Vir 'n party wat misluk het as regering, onderhandelaars en opposisie het dit die einde voorspel. Die kiesers het die rug gekeer op die nuttelose reste van 'n vuisvoos en ideolgies-bankrot dinasaurus. Dit was duidelik dat diegene wat 'n opposisiestem teen die misdaad, korrupsie, Zimbabwe beleid, ens. wou uitbring, nie die weelde van 'n versplinterde opposisie kon bekostig nie. Die DP was dus die logiese keuse.

Die NP/NNP/NNNP het nog altyd sy seile soos die wind gespan...
Vanwe die behoefte aan 'n sinergistiese konsolidering van die opposisie, het die DP 'n hand van vriendskap na die NNP uitgereik. Die nuutgevormde DA het in die daaropvolgende plaaslike verkiesings in heelwat wyke bykans 100% van die stemme op hom verenig.

Strand-Noord is so 'n wyk en ons DA-raadslid, Chris Hattingh, is gelukkig 'n man met integriteit. Sy volharding met ons mandaat staan in skrille kontras met die verraad van sy eertydse kollegas. Maatje Ellmann het selfs sover gegaan om te s dat sy geensinds belangstel in die opposisiebanke nie. Die feit dat sy 'n opposisie wyk verteenwoordig weeg by haar nie so swaar soos 'n paar silwer munte nie.

Die NNP is lief om aan sy ondersteuners voor te gee dat hulle die ANC van "binne gaan verander". Vir 'n party wat nie eers die DA van binne kon verander is die Rubicon nou in vloed. Die NP/NNP/NNNP het nog altyd sy seile soos die wind gespan, maar die keer het hulle die wind heeltemal verkeerd gelees en is oppad rotse toe. En niemand gaan weer so naef wees om hulle hierdie keer uit 'bail' nie.

Die finale ontbinding van die veradderlike 'nuwe' (Nuwe) Nasionale Party kan nie 'n dag te vroeg geskied nie.



Besoekerskommentaar

Naam E-pos Onderwerp Ligging
Niraj9lc58uwaxi_at_mail.comAKOMvSuHhb
).Thinking of my other positional dirnmseegeats, I think there is a common thread DEFENSE. I honestly believe that this Phillies team is in first place and going to remain there predominantly because of their defense up the middle. Carlos Ruiz is phenomenal at calling a game (as you can CLEARLY tell whenever he doesn’t catch especially for long stretches, like the beginning of the season). Chase Utley is very underrated. And, Rollins and Victorino are clearly the class of their respective positions, defensively. So, here would be adjustments to your grading:-I think you’re right about Chooch at a C because the guy clearly is a liability with the bat (highlighted by his 1 extra-base hit in the month of June).-Centerfield has to be at least an A-, as compared to what we expected. Victorino has saved GAMES with his glove, and is hitting over .300 and on pace to score about a thousand runs. And, let us remember, this is a guy who was taken in the Rule V draft TWICE because two separate teams never thought he’d be a productive major leaguer.-Now, maybe this is just because I was a light-hitting, defensive shortstop, but I think that anyone that gives you Gold Glove defense at SS is incredibly valuable. Look at what Adam Everett’s glove has done to the entire Tigers team. Now, granted Rollins has be abysmal at the plate and is a former MVP which we expected to continue his prime, but all that and the harassment aside, I think that Jimmy going out there and playing the best defense of his illustrious career is something for which he deserves more than a D grade. I would say C-, but would settle for a D+ because he’s hitting like the aforementioned Everett as well (not a good thing).-I think you undersold Jayson Werth a little bit, as well. The guy is on pace for something like 40 HRs, 120 RBIs, 100 runs, 20 SBs. And, this from a guy who we never really knew if he would ever hit right-handers.The only one I think might be a tad too high is the bench, but this sort of is more of a question of the way you are judging. Is it the bench’s fault that Amaro has not addressed the one thing that this team clearly lacks? There is clearly NO reliable right-handed bat anywhere to be found. I have always defended Bruntlett, but only because he’s a versatile fielder. He should CLEARLY not be getting important at-bats in late-game situations. And, you all know how I feel about Chris Coste (which is why you haven’t seen an emotional farewell to his departure to the Astros.).All in all, I am very excited for the second half of the year. I think this team still has to be the favorite to return to the World Series, so GO N-L tomorrow night!

Allbz35lkwftgh_at_hotmail.combNZJAWknGEhgA
Boy that rellay helps me the heck out.

Antoninb.krospealit_at_apache.comoVQHPTAVdEI
GusTe laat gehoor van die ineisatiif wat geloods gaan word. Wat was die uitkoms van die vergadering. Ek glo dit was vir eers n loodsvergadering met nog vergaderings wat gehou gaan word.Hoor graag van die dag se gebeure.Willem

danieldanievdmerwe@hotmail.comdie bg.
Hoe lank gaan die stupid sinnelose politieke bullshit nog deel wees van SA?Sedert die groot trek het Suid Afrikaners al omtrent altyd eskil en gestry.Die voormalige SA "slogan"EENDRAG MAAK MAG".Wat n joke.Die "mindset van die gemiddelde Suid Afrikaner en in besonder die van die ARIKAANSE agtergrond,is in my opinie gefok.Dis waarom die VSA is wat dit is.n Superpower,alhoewel dit nie te goed afgaan in baie mense in die wereld nie.Die "can do"attitude is wat dit maak wat dit is.SA aan die anderkant,is die narrowminded fuckup society.Dus,geen wonder politiek en ongelukkig sport ly onder die shit nie.Dus:SA?Trek af en plak toe.Die laasre een uit die land,skael die lig af.Thats all folks.

Juanita jdutoit@sabias.co.zaNP het misluk as regering
Lekker, s die klomp moffies. Ons word die bottel en die genie belowe en as dit op die push kom vryf hulle ons bottel, gryp die genie en gee dit vir die vyand. Ek sal verseker nie vir hulle stem nie. Ten minste is Patricia DeLill iemand wat by haar woord, hou, en maak soos sy s. Laat jou woder as jy na die res van die narre kyk.

N E E M   D E E L   A S S E B L I E F

Geen aktiewe inhoud word aanvaar nie
Naam
E-pos Adres
Onderwerp
Kommentaar



Previous Article National Scouts en Nasionale Party - Vinkel en Koljander
Next Article Onbekostigbare Politieke Korrektheid

TUISTE Heelbo Terug Druk E-pos dit E-Pos ons Gasteboek