Aangeleenthede Afrika Wêreld Filosofie Afrikaans Ontspanning Algemeen

Geo Cronjé: Verhoor deur die pers

Die Cape Argus het hom aangekla, verhoor en skuldig bevind

Jaco Strauss
2 September 2003 E-pos die bladsy aan 'n vriend


"Rasse Rel" het die Cape Argus se baniere geskreeu verlede Donderdag toe hul "ekslusiewe" rasse bom om Geo Cronjé se kop losgebars het. Dit beloof egter om ´n bom te wees wat uiteindelik in hul eie gesigte gaan ontplof.... Hierdie is 'n Afrikaanse vertaling van die oorspronklike Engelse brief wat ek aan die Argus gerig het.
Geagte Heer

Wanneer laas is die "Afrikaner" etiket om iemand se nek gehang wanneer Afrikaners in 'n positiewe lig in u koerant verskyn het?
U hantering van die Geo Cronjé sage verwys.

Die tafel vir die rol van u koerant in die hele debakel is gedek deur u redakteur in sy "Opinion" stuk verlede Donderdag - dieselfde dag wat u veldtog om Cronjé deur middel van die media skuldig te bevind, afgeskop het.

Die invalshoek van sy "opinie" het reeds boekdele gespreek toe hy na Nigel Pierce se "thick Dutchmen" opmerking verwys het as 'n "lomp opmerking". Sou hy "dom kaffers" of "onnosel hotnos" as ewe "lomp" beskryf het, of as plein ouderwetse rassisme? Ongelooflik gaan hy egter verder en beweer dat Pierce se stellings "waar was, ten minste ten dele"!

Die Cape Argus se rassistiese antagonisme jeens Afrikaners is verder duidelik geïllustreer deur u "eksklusiewe" "Rasse Rel" voorbladberig van dieselfde dag. Deur al die ongegronde bewerings wat teenoor Cronjé gemaak is verwys u deurgaans na hom as die "bebaarde Afrikaner reus" en die "reuse Afrikaner slot". Wanneer laas is die "Afrikaner" etiket om iemand se nek gehang wanneer Afrikaners in 'n positiewe lig in u koerant verskyn het? Of is dit iets wat eenvoudig glad nie gebeur nie?

Hoekom lees ek nie van die groot Zoeloe Zuma of die verouderende Indiër Mac Maharaj nie?
Gister het een van u rubriekskrywers, Karl Brophy, steeds Cronjé se onskuld in twyfel getrek, verdere rasse stereotipering gepleeg, Paul Kruger op 'n laakbare wyse betrek en selfs vir Hansie Cronjé uit die dode opgewek!

Om Hansie Cronjé, meer as 'n jaar na sy dood, in 'n nuwe petalje te sleep is werlik ongelooflik. Behalwe vir 'n toevallig-gedeelde van, kan ek om die dood nie sien wat die twee stories met mekaar te make het nie. Behalwe natuurlik dat dit die Argus 'n verdere stok gee om hierdie "spesifieke Afrikaner", soos Brophy na hom verwys, mee te slaan. Dit bly vir my steeds interessant hoe Cronjé destyds in u koerant getransformeer het van "Suid-Afrikaner" tot "Afrikaner" rondom dieselfde tyd dat hy van Held in Skurk verander het. Dit blyk die enigste gemeenskaplikheid tussen hiedie twee Cronjés te wees.

"Afrikaner" is ook steeds die enigste groepsverwysing wat as byvoeglike naamwoord ingespan word wanneer 'n skandaal om iemand se kop losbars. Hoekom lees ek nie in dieselfde artikel hoe die groot Zoeloe Zuma "veg om sy politieke oorlewing" of hoe die verouderende Indiër Mac Maharaj "sy aftrede sou geniet" nie?

U voer die beginsel van verhoor-deur-die-pers werklik tot nuwe hoogtes.
Brophy hamer doelgerig voort op die Argus se skuldigbevinding:
"Geo se vervolging en uiteindelike 'onskuld' speel pragtig in die hand van die diskriminasie kompleks van die ontkieserde afstammelinge van die Boere"

Wat het geword van die beginsel dat jy onskuldig is totdat jy skuldig bevind is? Toegegee, dit is 'n vreemde konsep vir die meeste koerante, maar die Argus draai dit in der waarheid selfs om. Jy bly skuldig, selfs nadat jy onskuldig bevind word! Nou bevraagteken julle die kredietwaardigheid van die ondersoek. 'n Ondersoek waarmee julle geen probleem gehad het terwyl julle geglo het dat hul bevindings julle gelyk sou gee nie. U voer die beginsel van verhoor-deur-die-pers werklik tot nuwe hoogtes.

Dit is Brophy se siening dat die "jammerlikste deel van 'Cronjégate' die manier is waarop SA Rugby dit hanteer het". Iets drasties moes sedert Donderdag gebeur het toe u redakteur sy weg oopgesien het om te verklaar:
"Die flink optrede van SA Ruby se besturende direkteur, Rian Oberholzer, wie bevel geneem, Cronjé verwyder het uit die oefengroep en zero-toleransie jeens rassisme in rugby getoon het, behoort warme applous te geniet."

U koerant behoort ook 'n voorblad verskoning aan te bied.
Brophy preek dan vir ons dat:
"Engelssprekendes is nie meer of minder rassisties as hulle Boere broers nie. Dit is net dat hulle meer subtiel omtrent hul vooroordele is."
In teenstelling hiemee is daar egter in u koerant in die algemeen en hierdie artikels in die besonder niks wat enigsinds op subtiliteit in u anti-Afrikaner houding dui nie. Miskien is die Afrikaner eienskap om "baie meer tromp-op en reguit te wees", soos Brophy verder veralgemeen, besig om wyer inslag te vind.

U "eksklusiewe" storie was in ieder geval duidelik uit die staanspoor, prima facie, 'n goeie dosis sensasionele onsin. As Cronjé werklik so 'n blatante rassis was, sou dit 'n geruime tyd gelede reeds op provinsiale of super 12 vlak na vore gekom het. Maak dit enige sin vir 'n speler om deur sy hele loopbaan verblyf te deel met spelers van kleur net om botweg, op rassegronde, te weier om dit te doen op die vooraand van Wêreldbekerkeuring? Of glo u werklik dat Afrikaners so klipkop-idioties is?

U koerant behoort die voorbeeld van u susterblad, The Star, te volg en 'n voorblad verskoning aan te bied. Nie net teenoor Cronjé nie, maar teenoor alle Afrikaners wat deurgans deur u gestereotipeer en beledig is deur hierdie hele jammerlike joernalistieke oefening.

Jaco Strauss

Besoekerskommentaar

Naam E-pos Onderwerp Datum
llewellyn strausszelwynemail_at_yahoo.comsaam3/4/2008
ek kan nie verstaan nie wit mense staan nie saam nie hulle gee nie eers om oor ons voorvaders nie ons praat maar doen niks awb is weg net bek ons vroue word sleg gese ons mense word dood gemaak maar niemand se of doen iets wat het van trots geword daar is mense wat groot ding kan laat gebeer het baie geld maar hulle doen niks of hulle wag wag vir wat my siening is maak wit doot dan sal jy moet gaan hulle maak net wat hulle wil want hul kan as ek kon so ek n .. stug wat nie kak vat nie maar een is nie genoeg nie

Leeuleeu_at_loop.co.zaPaul1/1/2008
Paul, jy is aarselend om pen op papier te sit want jy is net soos al die anner wit donners te gat-bang vir kaffers en 'n ware slapgat. Leeu

Joumajouma_at_myma.comKaffers11/25/2007
fok die fokken fokkers!

Hermancalsiherman_at_mweb.co.zaAfrikaans2/15/2007
Ek is n verkoopsverteenwoordiger by n maatskapy.As ek besigheid doen met iemand en hy/sy wil nie met my AFRIKAANS praat nie,dan moet hulle maar op n ander plek gaan besigheid doen.Dit klink miskien verregaande,maar ek is siek en sat daarvoor om altyd te moet engels praat.

Ebendie_kampvegter_at_yahoo.co.ukVerstaan ek reg?12/16/2006
Gesprek in Anzania (ou RSA) 2106AD) 'n Afrikaner kind draai na sy ma en vra: "Verstaan ek reg? Die woord 'Afrikaner' is sleg." Die moeder dink daaroor en sug; "Ja, jy wil nie he mense moet weet jy is ene nie, daarom leer ons jou nou net Engels praat." "Omdat Afrikaners al die slegte dinge gedoen het en hel toe gaan, en Engelse mense heeltemal onskuldig was?" Die ma knik. "En ook omdat die ryk en vredeliewende swart mense..." die seuntjie huiwer want Moeder frons, "ag ek bedoel..." hy probeer dink aan 'n woord wat "swart mense" (dis mos rassisties) kan vervang,maar hy kan nie. Ma weet ook nie en rol haar oe en beduie vir hom om maar voort te gaan. "Wel die arme goeie mense, wat 'n liefde vir natuur en tegnologie gehad het, was deur onse Oupa-seOupa se Oupa Grootjie aangeval en as slaaf gemaak?" Ma knik. "En daarom is ek skuldig?" Ma knik. "Ja jy is ook 'n Afrikaner." Die seuntjie skud sy kop. Ai dat die Swart Homoseksuele Dwergie Godin hom so moes straf! "As die manne in die uniforms uitvind dat ons Afrikaners is, gaan ons die "badge" moet dra." Fluister moeder ernstig. Die seuntjie ril onwillekeurig. As jy eers die "badge" moet dra, gebeur baie slegte dinge met jou. "En omdat ons Apartheid gedoen het, nou is die land 'n honderd jaar later armer as Zimbabwe?" Ma knik. Ai, ek is darem maar 'n dom slegte seuntjie. Kyk wat het ek gemaak. Verwens hy homself. "Kom, ons moet gaan geld maak." En hulle kruip uit die boks en stap oor die rioolwater straat na die stad se kant toe.

PaulAnonymousRassisme11/19/2006
Ek vind u artikel baie interresant en wil graag daarby voeg dat rassisme baie met selfbeeld te doen het. Ek is ñ afrikaner oftewel ñ "Boer" en ek is trots daarop. Die swart bevolking in ons land was in die ou dae deur die Arabiese handelaars kaffers genoem "Mense wat nie GLO nie". Dit was nie vir hulle aanvaarbaar nie en hulle het in die sewentigs as bantoes bekend gestaan, dit was ook nie goed genoeg nie en was later plurale, toe swartmense, toe anderskleuriges en nou het hulle geen identiteit nie. Hoe kan iemand wat geen identiteit het ñ goeie selfbeeld uitdra? Ek is ñ Boer en ek is trots daarop, hoekom kan hulle nie ook trots wees op die feit dat hulle swart is nie? Die feit dat geen land met ñ swart regering al van ñ derde wereld land na ñ eerste wereld land kon beweeg nie het dalk iets daarmee uit te waai. Hulle het nog nooit iets ontwikkel waarop hulle kon trots wees nie. Slegs mense wat in hulleself glo kan vooruitgaan in die lewe, net hulle kan nuwe ontwikkeling (groei) laat plaasvind. Die Bybel sê dat die land waar die slaaf koning is sal in ellende gedompel word. Kyk gerus na van ons Afrika lande waar swart regerings oorgeneem het (Zimbabwe, Kongo ...), toon hulle enige ekonomiese groei? Rhodesia was een van die mooiste land en het ekonomiese vooruitgang beleef voordat die swart regering oorgrneem het, wat nou?

GERTjpboraine_at_yahoo.co.ukkaffers wat oorvat4/5/2006
Suid Afrika is 'n Foken kak land nadat die A.W.B weggeneem is, hulle MOET terug gebring word. So kom ons staan saam en Fok die kaffers op!!!!!!!

Jaco Engelbrechtjacoe_at_kbconsulting.co.zaDie antiafrikaners6/15/2004
Baie dankie vir hierdie belangrike brief. Ek is verlig om te sien dat dit nie net ek is wat die agterbakse tendens van die media raaksien nie. Anders as u was ek tot dusver nog aareselend om pen op papier te sit en die redakteurs te laat verstaan wat ek van hulle rasisme dink. Dit sal spoedig verander, nou dat ek sien ek het ondersteuning. Dit moet egter gesê word dat die tendens onder engelse media en onder die engelse publiek tot 'n mate verstaanbaar is. Rasisme is gewoonlik 'n element van minderwaardigheid, gebasseer op vrees. Jou mees krasse wit op swart rasisme sal gevind word onder armes wat voel dat die ander groep 'n bedreiging inhou vir hul sosio-ekonomiese voortbestaan. Op dieselfde manier beskou die engelse persoon die afrikaner as 'n totaal outonome, onwrikbare en onverskrokke proponent van vooruitgang, innovasie, onwikkeling, kreatiwiteit en verryking. Al die dinge kan 'n swaar pil wees om te sluk vir die kolonialis wat hierdie groep nie eens kon oorwin toe hulle veel minder getalle gehad nie en moes improviseer met 'n kamp stelsel wat ouens soos Hitler 'n paar idees gegee het. Punt is dat ek elke keer so bietjie glimlag as ek hierdie rasisme teekom. Dis eintlik maar 'n subtiele manier om te sê: Ek neem genoeg kennis van jou om deur jou geïntimideer te word en te poog om jou te verminder deur 'n groepsverwysing in my verwysing na jou in te sluit. By my kantoor het ek 'n Engelse kolega wat al grappenderwys na Afrikaans verwys het as 'n "dying language". Dit terwyl hy een van net omtrent 3 uit 25 van ons wit personeel is wat nie Afrikaans is nie - in die middel van Johannesburg, waar die behoefte om Engels te klink jou laat dink daar is geen Afrikaners oor nie. Wat hy eitlik wil sê is "I wish it will become a dying language", en ek lag saggies by myselwers...

Louise Van der Banklouise.vanderbank@cox.netAfrikaans12/30/2003
Die afrikaanssprekendes is maar altyd gewillig om Engels te praat wanneer iemand nie Afrikaans kan praat nie. Daar is baie Engelssprekendes wat kan Afrikaans praat maar nie wil nie, hulle beskou Afrikaans nie as 'n taal nie. Afrikaans word orals afgeskeep, of daar is spelfoute selfs in advertensies en by besighede. Ek woon tans in Amerika, praat steeds Afrikaans met my kinders en het twee kinders aangeneem, die kleintjie van twee jaar oud, praat vlot Afrikaans en Engels, ek het haar Afrikaans geleer. Snaaks hier is duisende Suid Afrikaners in Irvine waar ek woon, selfs die wat in Suid-Afrika nie wou Afrikaans praat nie, omdat hulle Engelssprekend was, praat tog nou graag Afrikaans met my, as hulle my met my kinders hoor praat in 'n winkel of enige plek waar hulle my hoor Afrikaans praat. Ek het Afrikaans behou in my huis, selfs na 9 jaar in die VSA omdat ek wil he my kinders moet hulle moedertaal nie vergeet nie. Ek is trots op my herkoms en sal altyd 'n Suid-Afrikaner bly.

N E E M   D E E L   A S S E B L I E F

Geen aktiewe inhoud word aanvaar nie
Naam
E-pos Adres
Onderwerp
Kommentaar



Vorige Artikel ANC-Cultuurimperialisme bedreigt Afrikaner cultuur
Volgende Artikel Afrikaner organisasies: Quo Vadis?

TUISTE Heelbo Terug Druk E-pos dit E-Pos ons Gasteboek