Aangeleenthede Afrika Wreld Filosofie Afrikaans Ontspanning Algemeen

Etiket vir 'n suksesvolle braai

Onthou braai is nie 'n geval van lewe en dood nie, dit is baie ernstiger as dit.

Anoniem
20 Augustus 2002 E-pos die bladsy aan 'n vriend


Maak seker of dit 'n bring-en-braai is en of die gasheer/braaier die vleis gaan voorsien. In laasgenoemde geval, mag jy steeds nie met le hande opdaag nie. Bied aan om slaai, poeding of skyfies te bring. 'n Bottel wyn, of jou gasheer se gunsteling sixpack sal ook nie onvanpas wees nie.

Free Range Chicken Flatties is nie iets wat jy na 'n bring-en-braai toe vat nie
Vind uit wat jou gasheer gaan braai. As hy tjops braai, vat jy tjops saam ens. Dit vergemaklik net die braai proses en laat meer drink tyd vry. 'n Ma-se-moerse steak en groot pak Free Range Chicken Flatties is nie iets wat jy na 'n bring-en-braai toe vat nie!

Besluit voor jy ry na die braai toe of jy 'n man of 'n vrou is. As jy 'n man is sorg dan dat jy by die braaier/braai staan. Die enigste uitsondering op die rel is as jy die enigste mens by die braai is wat 'n Wes Kaspiese slang eier slaai kan maak, dan en alleen dan mag jy vir die duur van die slaai maak proses in die kombuis vertoef.

Tensy jy die Wreld Braai Kampioen is, mag jy nie raad gee aan die braaier nie
'n Braaier mag glad nie alleen by die braai wees nie, no matter what! Die braai begin met maak van die vuur, nie wanneer die vleis opgesit word nie.

Dit is jou plig as nie-braaier om te sorg dat die braaier en sy gade se glase altyd 'n redelik mate van vog bevat, dit is onverskoonbaar dat die braaier sy eie dop moet skink.

Tensy jy die Wreld Braai Kampioen is, mag jy nie raad gee aan die braaier sonder dat hy eksplisiet daarom vra nie. Jy vat hom in die gesig, asook die persoon wat hom geleer braai het - gewoonlik sy pa.

As die braaier vir 'n wyle weg is van die braai, om welke rede ookal, is dit jou plig as nie-braaier om na die vleis te kyk en te sorg dat dit nie brand nie. As jy die vleis gedraai het in sy afwesigheid, laat die braaier weet met sy terugkoms. (Jy mag in sy afwesigheid ook net jou eie vleis met spices bedek, verder is hy in beheer van die speserye)

Drink so dat jy nie inkonk voor ete nie.
Sigaret stompies mag nimmer as te nooit in die vuur gegooi word voor of tydens die braai proses nie. Slegs nadat die vleis alles gaar is kan jy met 'n cool houding jou stompie in die geselsvuur skiet.

As jy die enigste man by 'n braai is, bied aan om die braai te hanteer. As die gasvrou egter nie wil h jy moet braai nie, geld alle rels ten opsigte van die braaier en nie-braaier verhouding steeds.

Maak seker jy het snaakse grappe
Drink so dat jy nie inkonk voor ete nie. Jy mag egter "uitpass" enige tyd na ete - op eie tyd en teiken.

Maak seker dat jy ten minste een of twee flippen snaakse grappe het om die braaier mee te vermaak terwyl hy braai. Gewigtige onderwerpe moet liefs gehou word vir na ete as almal lekker gesuip is.

Onthou ten alle tye braai is 'n eeue lange tradisie, en die hoeksteen van Afrikaner kultuur, hoe meer jy braai hoe sterker word ons kultuur.

Gesondheid!



Besoekerskommentaar

Naam E-pos Onderwerp Ligging
Kim32pm4lchxd4_at_hotmail.comLEEnGZSAXZLfPbdg
Neville HaywardWe are members of FlexiCub and have prvliousey enjoyed a number of weeks at your resort. We [my wife and I] are now pensioners and would very much want to spend another week at your resort through FlexiClub of cours. However before we make our booking with FlexiClub we have one problem. We intend visiting your resort during the first two weeks in February’ Do you have a two bedroomed unit that is one level ony? We are unfortunately unable to climb stairs and since we will be bringing my siater-in-law with us, it is essential that we have a one storyed unit.If you do have such a unit available, please advise me of the unit number so that I can contact Flexiclub ans book a week in one of the first two weeks in February and specify the unit.Thank you,Neville HaywardMy wife’s ceel-phone number is is 082 377 0656 hould you want to phone

Christochristo_at_spittas.comBraai planne
Hi julle - kan iemand asb vir my die dimensies stuur van n ingeboude baksteen braai met skoorsteen mates en braai opening? Dankie

Aisyaha19786769_at_yahoo.com.twNzYKShoOpV
hello there Mr. Jain...I m aashish handa, from naupgr. i m coming up with a weekly tabloid, which contains a section called ’CODEBUSTERS’.i went through ur blog n found u to be the perfect person who can n should be approached to send in some valuable contributions for the same.if u r interested then please visit ’fastact.zeroindia.in’, and mail me at ’writeups@genxcoers.com’

Jaco Straussfeedback_at_strauss.za.comLekker braai sous
Ek weet nie wat alles daarin is nie, maar hier in die Kaap het ons ’n lekker Jimmy’s Braaisous wat orals te kry is. As julle in die buiteland is kan julle dalk vra dat die SA Shop dit inbring...

swanepoel spitpj.swanepoel_at_yahoo.comspit sous
Soek asb spit sous na 20 skape raak mens lus vir nuwe sous maar weet nimand deel mos hul sous ni staats geheim

morne joubert morne.joubert82_at_o2email.co.ukek soek n lekker marinade om n vark te spit
hello mense ek is opsoek na n lekker marinade om n vark mee te spit thanks

Henniehennieschoemancivils_at_gmail.comOutydse buiteoond
Ek wil graag so ’n oond hou. Ek weet ’n drom word gebruik, maar hoe werk dit?

Jacquesjacquesl_at_nissan.co.zaBinne Braai Planne
Hello, indien iemand dalk vir my foto’s & planne kan stuur vir ’n binne huise braai wat ek wil bou sal ek dit baie waardeer.

Groete

Spitbraai Companyspitbraaicom_at_telkomsa.netFunksies
Kontak ons vir spitbraai funksies. Doen die hele Wes-kaap

Maridouglaskerk_at_vodamail.co.zaBinne braai
Kan jul dalk help met paar idees of verkieslik foto’s van braai area? Wil vertrek so groot soos dubbel motorhuis omskep. HELP!

Jaco Straussfeedback_at_strauss.za.comGeneral Comment
Die groot geheim met lamtjoppies - na my mening - is om daai vleis net een keer te draai! Sodoende raak hulle nie droog en taai nie.

adriaan de beeradriaan.debeer_at_yahoo.combou van spitbraai
kan iemand my asb help met planne en afmetings om n spitbraai te bou?!

thysskippie_at_afrihost.co.zabraai bou
ek wil graag n baksteen braaier bou soek afmetings en idees

PIETERpsroodt_at_isat.co.zaSPITBRAAIER
Ek is op soek na planne vir n spitbraai. Kan iemand my help ASB.

Dewaltmrdhe_at_hotmail.comlam chops
HE maak mens lekker sagte lam chops op n vuur, nie met teveel goed op die chop nie

Lindalinda.swanepoel_at_gmail.combou braai self
enige voorstelle of planne met buitebraai wat ons self wil bou, son buite en rook in die huis is vir n probleem. Asseblief>>> Thanks!

Barriestheuns.barnard_at_tdm.co.mzRaad vir braai
Braai baie stadig aan jou vleis. Dit gee jou meer drink tyd.

Mirandamiranda_at_rhinotrek.netspitbraai
Ek soek lekker idees vir bykosse by 'n spitbraai vir 'n troue asb?

niconico_at_tracx.co.zaspit braai
HELO ALMAL KAN JUL MY OOK HELP MET I SPITBRAAI MARINADE ASB.

Christachristaolivier44_at_yahoo.comSpitbraai
Ek soek lekker bykosse vir 'n skaap wat op die spit gebraai is vir 'n troue

Dedrecraffertd_at_hotmail.comSpuite
Weet iemand van plekke wat groterige spuite verkoop in KZN om n vark of skaap mee te spuit op die spit.

Ben Vorstervorsterjb_at_vodamail.co.zaResepteboek
As daar iemand is wat belang stel in braai resepte boek kan hul my net kontak

JOHANnunugeldenhuys6_at_gmail.combraaiplek
ONS VRA ASB FOTOS OF PLANNE VAN 'N BUITEBRAAI PLEK/ BRAAIKAMER. GROOT ASSEBLIEF

Marckbaansie_at_hotmail.comSpitbraai
Kan enige iemand dalk help - Ek is op soek na n marineer sous vir skaap spit braai. Sal baie waardeer - Dankie.

Hermanoupasteyn_at_agriwater.co.zaVleisroker
Ek soek idees vir 'n vleisroker.

Henno Radleyhennoradley_at_yahoo.combraai afmetings
Hi Ek is besig om huis te bou en soek graag na korrekte afmetings vir die bou van n binnenhuise braaier sodat ons nie oorval word met rook binne in die huis nie. Sal baie waardeer word. Dankie

Neil Frasernzfraser_at_xtra.co.nzBraaiplekplanne
Ek woon in NZ en is opsoek na braaiplekplanne. Kan iemand help? NZ bouers weet nie van verhoudings tussen braai area & skoorsteen.

SJsj.pienaar_at_eskom.co.zaBraai sous Skaap spitbraai
Kan Iemand asb help, ek is opsoek na die marineer sous vir skaap spitbraai wat die volgende bestandele bevat; coke, sparerib marnade en Yogurt. Ek het die resep verloor en is weer opsoek daarna - Dankie

JOHANNjohang_at_unigrain.co.zaSPITBRAAI
KAN IEMAND HELP OM VIR MY N RESEP TE GEE VIR N LEKKER SKAAP SPITBRAAI

christo van rensburgchristojvr_at_injabulopublishing.co.zaspit resep
ek is dringend opsoek na 'n lekker resep vir 'n skaap spit sous.help my asb!!

Andreanbester_at_justice.gov.zaspitbraaier
Ek is op soek na planne vir n gas spitbraaier. Kan iemandmy dalk help asb

Corriethepdprojects_at_telkomsa.netom die kole grappies! Help
Ons nooi mense vir spit op kersdag en soek dringend grappe !

Tinathepdprojects_at_telkomsa.netBykosse by spitbraai
Wat sit mens voor saam met `n spitbraai? Die bykosse is altyd `n knoop in die .....wel dit moet maklik mooi en lekker wees!

Williewcoetz86_at_mweb.co.zaSpit braai resepte
Kan enige iemand my asb 'n resep gee om 'n skaap op die spit gaar te maak. Sommige mense se jy moet jou skaap marineer en ander se weer geen marinade nie net spices. Wil graag kersfees 'n skaap op die spit sit

P Maritzamazingsweets_at_vodamail.co.zaSpitbraai
Stuur asb n marinade wat werk op skaap spit en is dit n goeie ding om n skaap te spuit met coke

ericeric_at_hartenboslandgoed.co.zaspitbraai
gee asb.raad vir sous op skaap vir spitbraai dankie

Triciatcproperties_at_mweb.co.zaOp soek na n Resep
Skaap spit Resep A.s.b vir my deur email Baie dankie,EK wil ook 'n lekker Artapel slaai met u deel waar u mayonace in gooi vervang u dit met 1.b Kondensmelk.kan ook nog n'bietjie mayonace in sit.

stephanstephan.schwartz_at_goldfields.co.zaspit braai planne
hi kan jy my help met spit braai planne asb

HeidiAnonymousBraai
Dit maak nie saak wat jy braai of spit nie, Jimmysous is altyd n treffer!

Hannelieackerman.j_at_doe.gov.zaRook van vleis
Kan iemand asb vir my vertel hoe word varkvleis gerook en ook 'n plan stuur van so 'n roker.

Laetitialaetitia.m_at_telkomsa.netMan of vrou?
Dit is ouderwets om in groepies van mans en vrouens te kloek. Beide geslagte is belangrik om 'n vuur. Etiket meneer is om nie 'n dame allen te laat terwyl die manne koek om 'n vuur nie !

ferdi kukardfernando_at_goggaconnect.co.zaoutydse buite-oond spesifikasie
Lekker om julle gedagtes mbt 'n braai te lees! Het lank terug geleer om nie biefstuk by 'n groterige braai te bestel as ek nie self braai nie!!!! Ek stel belang om egte boerebrood in 'n buite oond te bak -maar waar de d**n*r kry 'n mens 'n spesifikasie vir hierdie fasiliteit? Enige inset sal waardeer word!

Karinreception_at_radium.co.zaSpit Braai
Ons hou 'n spit braai watter by kosse moet 'n mens voor sit, dit is vir so 40 mense

Pieterpika.sentrum_at_telkomsa.netSkaap Spit
My dogter word 21 en ek wil twee skape spit, wat is die regte bykosse om te bedien?

Pieter Amosamosjepp_at_barvallei.co.zaDubbel staal afdak
Hallou kan iemand vir my n volledige planne e.pos van hoe om self n dubbele motorhuis staal afdak te bou. of is n hout afdak goedkoper??. en moet mens planne by musipaleteit indien daarvoog.groete pieter Bonnievale eskaap

Christochristo_at_spittas.comSPITBRAAI
Ek het n goeie charcoal spitbraai plan - laat my weet as iemand die plan soek om hulle eie spit te bou

Jaco Mockemockejjj_at_telkomsa.netSkaap Spitbraai
Goeie dag Help asb, hoeveel porsies kan jy uit 1 skaap kry. Dankie Jaco

Rainierrainier.pelser_at_gmail.comspitbraai
Ek is op soek na n lekker spit resep vir n vark, skaap en hoender. ek wil dit graag op my troue gebruik. Baie dankie

wim rademeyerwim_at_itx.co.zaskaap spit
Kan iemand my van planne voorsien vir die bou van gas spitbraaier?By voorbaat dank

Christochristo_at_spittas.comBiltong
Hi daar, wie het n lekker biltong resep?

elsab mullerowlet_at_iway.nabaksteen braaiplek planne
Ons soek planne hoe om 'n baksteen braaiplek te bou asseblief, dankie.

Jasper Jonkerjasperj_at_vodamail.co.zaLam Spitbraai
Hallo, Kan iemand my help, ek is opsoek na 'n spitbraai marinade of sous vir 'n lam. Dankie

Kevin Geelk.geel_at_rhytech.co.zaSkaap Spit
Alo mense dis my eerste keer wat ek gaan spit so ek soek n resep en metode. Baie dringend asb

Wynandwynandb_at_dcs.discovery.co.zaSpitbraai
Hi, ek is dringend opsoek na die wen resep vir 'n lam spitbraai.As iemand dalk kan uithelp of enige inligting oor die hele braai proses my kan mee kan help

Marindamarinda.boolsen_at_clover.co.zaBraaikamer
Soek asb planne vir n Toskaansse Styl Braaikamer.

Renierrenierdebeer_at_hotmail.comSkaap Spit Braai
Hi daar, ek is ook opsoek na n lekker skaap spit braai resep, dit sal my eerste keer wees, en ek soek n paar idees, soos tyd op die spit en hoe om hom te maak sonder dat hy droog is.

Nikolai Dreyerdoctor_at_pwfd.com.auBraaiplek planne
Soek planne vir baksteen braaiplek vir self bou asb.

BertusAnonymousbraai spitbraai
'n Rooklose braai bou die agterkant reguit op die 3 anderkante 10 lae stene skuins op skoorsteen minstens 10 lae. Skaapspit gebruik franse slaaisous(pakkies) oor nag of Argentynse Asado sous(goeie sous vat lank om te "cure"). spuite by Agri of Crown National.Burners vir spit 25mm pyp boor 3mm gatjies bo-op met 50mm hoekyster bo-oor. kraantjies-jets oral te koop.Maak 'n knyptipe rooster vir spit braai vleis val nie uit mekaar. Ordentlike braai 120cm wyd sodat vark lekeker oop ketel kan l. My deksel dubbelwand met isolasie binne in.3 branders binne in(pypbranders)op bodem.Bodem moet oop wees. Ander storie as jy verwarmer branders gebruik. hulle sit langs die kant braai met infrarooi.

frederick jacobus petrus vanderspuyvaatjie_at_jansentarmac.co.zabouplanne buite braai
kan enige iemand my dalk help met bouplanne vir n buire braai of n web tuiste adres

Meisiemeisief_at_mighty.co.zabou van braaiplek/lapa
Dringend op soek na planne vir braaiarea/lapa en hoe dit binne moet lyk as julle my gou kan help asseblief!!!!!

Taniabianca02_at_telkomsa.netroker
Hi kan enige iemand vir my idee gee hoe om roker te bou met stene of met 200 lieter olie drom. om vleis vis en wors in te rook asb. Thanks Tania

Taniabianca02_at_telkomsa.netroker
Hi weet iemand nie hoe ek roker kan maak om vleis te rok nie asb. thanks Tania

Johanjohanspwelkom_at_yahoo.comRump Ooooooo so lekker!!!
Voordat julle jul rump braai sit dit ongeveer n halwe dag lank op n droe rak in die yskas of in die oond en asb moet nie die rump 10 000 keer om draai nie net een keer op n kant hy moet tog nog lekker sappig wees en moet nie met n skerp vurk steek nie DIE SOUS!

Johanjohanspwelkom_at_yahoo.combaksteen braaiplek planne
Ek wil graag n baksteen braaiplek bou,ek soek net n foto van een met n werksbank en afmetings Bouplan as dit moet Help die houtkop is klaar besig

Etienne Simonsimonel_at_telkom.co.zavark spitbraai
Hi ek soek dringend 'n varkspit resep of wenke het my eie spitbraai en het seker al 15 lammers gedoen maar ek wil nie my gaste terleurstel nie wil graag sekermaak die vark 25kg is gaar sappig en geurvol my eerste vark spit.

Joriethajoriethak_at_gmail.comvleis mueller
waar kan ek 'n elektriese vleis mueller kry?

Jitsejitsevandijk_at_gmail.comBRAAI
Moenie net praat oor 'n braai nie hoor!

stephen casonstephen_at_treasury.fs.gov.zavark spit braai
kon iemand toe vir jaco raad en leiding gee oor vark spit braai - soek resep en leiding asb

Andreandreandre70_at_yahoo.comBraai en spitbraai
Ek wil graag foto's he van spitbraai,en gewone braai.Want ek wil kyk of ek dalk nie 'n besugheid kan oop maak van spitbraai en braai nie.E-Mail as julle kan dankie

christochristo_at_spittas.comSpitbraai sous en pap sous
Hi Almal Ek het n lekker resep vir n spitbraai - Braai sweet and sour sous - enige maak, Sparerib sous - enige maak, garlic sout, asynm Meng alle saam, jy kan ook jou skaap spyt met die sous want dis lekker dun - as dit warm raak word dit n dukker sous. Braai sous saam pap - uie, tamtie, wortels fun gekap, mushrooms, wouchtersous, soya sous en chutney. Geniet dit www.spittas.com www.mobilejacuzzi.co.za

Stephanstephanbensch_at_home.nlMarinade resep
Ek soek eintlik 2 dinge. Eerstens 'n lekker marinade resep wat ek kan gebruik om in een skappboud in te spuit om hom lekker van binne af te marineer. En dan ook nog of iemand my kan vertel waar ek 'n lekker groot inspuitmet 'n lekker dik naald kan kry. Natturlik om die skapie in te spuit en nie om 'n kantlyn dokter te word nie. ;-) Ek bly in nederland so as jy 'n paar websites miskien kan mail sal dit nice wees.

tienietienie.eloff_at_kverneland.co.zaspit resep
ek is opsoek na n spit resep vir skaap e

ruben Hoogeveenrmhoogeveen_at_mac.combraai in holland
Ik wil een braai in mijn achtertuin ,ik woon in holland help.

Diana Deandiana_at_sanea.co.zaTamatie sous // pap
Kan iemand my asseblief help met 'n tamatie sous resep en hoe maak mens pap.

jacques du preezgwen.lost_at_yahoo.co.ukBraai
op soek na braai plane vir buite onderdakse braai! al oral gesoek op die net maar geen geluk nie! as iemnad 'n paar planne of dalk enige webtuistes het wat ek kan besoek, stuur asseblief an.

marindajavermeulen_at_internext.co.zaplanne vir onthaalarea
ek is op soek na unieke planne vir 'n onthaalarea wat binnebraai ens insluit.help asb!!!!!!!!!

Harry Groenewaldharry.groenewald_at_bhpbilliton.comBrood oond
Ek wil 'n tradisionele broodoond in my braaikamer bou. Daar is een by Willem Prinsloo musuem, gesien met die manpoer fees 'n paar jaar terug. Kan iemand my help?

JACO VILJOENjacovi_at_neobuild.co.zaVARK SPITBRAAI
Ek het all talle skape op die spit gebraai, maar moet nou vir die eerste keer n vark op die spit braai. Kan iemand my dalk die geheime en raad gee rakende tydsduur voor gaar en waar probleembies ondervind kan word. Baie dankie, Jaco

Soriasoria_at_webink.co.zaBou planne vir 'n lapa
Het ek bou planne nodig vir 'n lapa wat ek wil laat bou met 'n braai in. Ons het onlangs Gauteng (Kempton Park)toe getrek. SOek Dringend 'n antwoord HELP ASB

Armandarmandrcs_at_gmail.comSpit braai
Opsoek na lekker madrinade sous vir skaap bout en vark nek op die spit en bietjie raad vir die beste resultaat.Dankie

Peet Erasmuspeet_at_igtooling.co.zaHelp Asseblief Met Spit
Ter viering van my vader se 60ste verjaarsdag beplan ons 'n spitbraai. Kan enige iemand vir my 'n aanbeveling maak van 'n betroubare spysenier of instelling wat so iets ordentlik sal kan hanteer teen billike pryse.

Nickytrumed-nicky_at_absamail.co.zaSpringbok bout en rugstring
Hi Ons het 'n springbok boud en rugstring gekry by die kerel se ouers en weet nie hoe om dit gaar te maak nie, wil iemand nie 'n lekker resep stuur nie, verkieslik iets wat ons op die vuur kan doen, Nicky

ALWYNaldutoit_at_bigpond .net.aubraai
ek is op soek na planne om vir die ausies te wys hoe om n baksteen braai te bou in n braai kamer help asb dit is lewe of dood

michellemichk_at_vodamail.co.zalekkerrrr sjousj!!!
eks opsoek na 'n veeldoelige sous resep vir braaityd wat kan werk saam met pap of rys. nie die gewone tamatie en uie-blik resep nie! bietjie iets anders en exciting!

christo christo_at_spittas.comjacuzzi
Hi almal - ek het die ideale party starter. Dis n 10 seater jacuzzi op n trailer wat ek uitverhuur. www.mobilejacuzzi.co.za

gerrie swanepoelwolverene_at_magicmail.co.zaskaap spit
goeie dag ek wil net uit vind wat is die regte manier om n lam te spit sodat hy nie brand en droog is nie en hoe lank moet hy op die kole wees en moet n mens die lam inspuit met n sous ens help asb

Arthurhsmal_at_telkomsa.netHoender of vark rook
Ek het `n elektriese roker as present gekry, ek wil graag weet of iemand my dalk raad kan gee, hoe om `n hoender of eishbein te rook, watse saagsels moet gebruik word en hoe lank moet vleis gerook word

Chirstochristo_at_spittas.comSpitbraai info
Hi almal EK het n spitbraai besigheid - ek sal oor so week of wat begin om bastings en souse ens bekend te stel - kyk gerus en hou dit dop - www.spittas.com Dankie

Nick Schoemannickenmagda_at_telkomsa.netIdees vir lapas
Ons wil graag idees vir 'n lapa verkry.

Hilde Toulousehilde.toulouse_at_skynet.beBraai
Ik zou ook de groetjes willen doen aan alle mensen die barbecuen. Hier in Belgi is het momenteel prachtig weer om een barbecue te organiseren. In 2005 was ik op reis in Zuid-Afrika en daar heb ik grote ogen getrokken! De 'braai' is bij jullie erg in trek en sindsdien volg ik dat op internet... Ik vind het ook heel leuk om de recepten te lezen in het Zuid-Afrikaans. Wat lijkt jullie taal heel erg op de onze! Vele groetjes, Hilde

Andrewandrew.brown_at_clover.co.zaBraai
Oulike web tuiste!!

Ali krohnealikrohne_at_iway.naBraai p;anne
Asb help met braai planne om 'n buite braai te bou

maggieholly1_at_telkomsa.nethoeveel vleis per persoon
Ons beplan 'n funksie vir 200 mense. Hoeveel skape het ons nodig as ons dit opsny en braai en hoeveel as dit oor die spit braai? Daarby wil ons wors, hoender en moontlik vark ook braai. Hoeveel sal ek daarvoor nodig he? Die ander bykomstighede is maklik om te bereken. Dit is nogal dringend want die funksie is einde volgende maand.

Ryan Bassonrent-a-caterer_at_webmail.co.zaSpitbraai
Kan iemand my help met die bou van n spitbraai.

andre van greunenandrevg_at_mweb.co.zalapa planne
Dolf as jy enige planne vir die lapa ontvang het kan jy dit vir my aanstuur asb. is ook in die proses om huisveranderings te maak braai area hoof prioriteit dankie

Pieter Steenkamppieter_at_bovine.co.zaVuurherdplanne
As enige iemand reggekom het met baksteenbraai-bouplanne stuur asb aan!

Hennie de Vriesclowncreations_at_telkomsa.netBuite brood oond
Hallo al jul wonderlike mense, kan iemand my help met planne vir n brood oond by die lapa. Dankie en moet nie ophou braai nie

Cornecvdm.jea_at_virgin.netBraai in Engeland
Ek woon in Engeland en hoe om te probeer verduidelik vir 'n Engelse bouer hoe 'n braaiplek moet lyk? Sal wardeer enige planne, ens. wat ek aan die bouer kan wys en vertaal as ek moet. Dankie van 'n winterige Engeland.

francois jansenfrancois_at_epi.co.zaGeneral Comment
Ek is gevra om 'n skaap te spit by 'n troue, en ek het geen idee hoe om dit te doen nie. HELP ASSEBLIEF

Riaan Maraispmtools_at_mweb.co.zaSkaap Spitbraai
Ek wil 'n spitbraai hou maar het nog nooit, het 'n groot spitbraai maar weet nie presies hoe om dit te doen nie. Indien moontlik kan julle my help? Baie Dankie

N E E M   D E E L   A S S E B L I E F

Geen aktiewe inhoud word aanvaar nie
Naam
E-pos Adres
Onderwerp
Kommentaar



Previous Article Die Sanlam Klub brugstelsel
Next Article Die mier en die sprinkaan - 'n Afrika legende

TUISTE Heelbo Terug Druk E-pos dit E-Pos ons Gasteboek